Rosendal Akkommodasie by Feathers Lodge Gastehuis | LekkeSlaap
+34

Feathers Lodge Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Feathers Lodge Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hailton T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailton T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier om die week hier te kon spandeer.

Met jou aankoms hier, voel jy onmiddellik tuis, dankie Werner Cupido vir jou gasvryheid. Niks is te veel moeite vir die personeel nie, en die buffet ontbyt is elke oggend 'n wenner. Ek beveel dit definitief aan vir enigeen wat Durbanville of Bellville se kant toe gaan en opsoek is na kwaliteit-verblyf.

Erika V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel wat omgee.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het selfs blomme saam met my man hospitaal toe gestuur. Die ontbyt se Deense pasteitjies was fantasties!

Feathers Lodge Gastehuis's terugvoer

Beste Mev Erika,
Baie dankie vir die tyd wat Mev geneem het om met ons u terugvoering te deel. Dit is voorwaardelik baie goeie terugvoering en ons sal dit beslis met die span deel.
Ons hoop dat Mev mooi aansterk en sien uit om julle binnekort weer te verwelkom.
Geniet julle week verder.
Vriendelike Feathers Groete
Gert de Wet

Feathers Lodge Gastehuis
Tjaart V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer en die gasvryheid laat jou welkom voel.

Dit is soos om huistoe te kom. Daar is 'n warmte wat jou tuis laat voel.

Feathers Lodge Gastehuis's terugvoer

Beste Tjaart,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is lief vir dit wat ons doen en glo die gasvryheid vloei net natuurlik na vore. Ons sien daarna uit om spoedig weer van diens te kan wees. Mooi jaar.

Feathers groete,
Aneen Saayman - Algemene Bestuurder

Feathers Lodge Gastehuis
Simphiwe M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simphiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay with hospitable hosts

We enjoyed our stay and we found the place to be situated at an ideal location, with access to all the amenities required. Thumbs up to the best customer service rendered by the staff.

Feathers Lodge Gastehuis's terugvoer

Dear Simphiwe,

Thank you for your review and making Feathers your home. We look forward to spoiling you soon again.

Warm Feathers regards,
Aneen Saayman - General Manager

Feathers Lodge Gastehuis
Reana R - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reana R
Besigheidsreis

Wonderlike, gasvrye diens!

Goeie diens, vriendelike personeel, niks is te veel moeite nie ... Baie dankie vir 'n aangename verblyf!

Feathers Lodge Gastehuis's terugvoer

Beste Reana,

Dit is wonderlik om van jou te hoor en bly julle het jul tydjie by Feathers geniet. Ons sien uit daarna om julle weer spoedig te verwelkom en op ons hande te dra.

Vriendelike Feathers groete,
Aneen Saayman - Algemene Bestuurder

Feathers Lodge Gastehuis
Wilmarie F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmarie F
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Ek het vir besigheid oorgeslaap vir twee aande by Feathers Lodge. Julle kliëntediens is voortreflik. Baie dankie, ek sal julle gou weer sien, en definitief aanbeveel.

Feathers Lodge Gastehuis's terugvoer

Beste Wilmarie,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Sien uit om jou volgende besigheidsreis weer kleurvol te maak en jou te bederf.

Vriendelike Feathers groete,
Aneen Saayman

Feathers Lodge Gastehuis
Margaret A - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable - a good place to stay in Durbanville

Very comfortable - we stayed on a bed and breakfast basis, which was very good. A late night glass of wine by the fire was very enjoyable. Nothing was too much trouble for the staff!

Aneli V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Wonderful service, very clean.

Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melinastraat 24, Rosendal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2M2JjYTJjLWIwNzgtNGRmNC04ZjIyLThjZGQxMzdiODc0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 24 Melina Street Rosendal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.867276 18.643831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za