Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferrous Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ferrous Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corinne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We received a very warm welcome, accommodation was neat & clean. Sea view stunning.

Relaxing, safe, clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Dear Corinne
Thank you for your lovely review. Hope to see you again in the future. Vanessa

Ferrous Nest
Michael P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful.

Owners were friendly and welcoming. Cozy unit with ample space for 2 people. The bathroom is openly attached to the bedroom with a small divider. Great entertainment setup in the bedroom with streaming options. Kitchen with all the appliances you need is also in the unit. There is also an outdoor firepit/braai with breathtaking views of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Dear Michael
We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Vanessa & Fred

Ferrous Nest
Mandy H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idiale plek as jy net wil "chill".

Baie netjies, vriendelik en gasvry, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Baie dankie Mandy. Hoop julle kom kuier weer by ons op Struisbaai. Groete Vanessa & Fred

Ferrous Nest
Jan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die juweel van Struisbaai!

Ons het onlangs die ongelooflike voorreg gehad om by Ferrous Nest te bly en kan met selfvertroue sê dit was niks minder as 'n ongelooflike ervaring nie. Vanaf die aankoms, is ons met warmte en opregte gasvryheid deur die eienaar Vanessa verwelkom. Die eenheid was 'n oase van rustigheid, uitgerig met luukse geriewe en 'n bonus van sonkrag (geen loadshedding). Ons is bederf met asemrowende uitsig vanaf ons eenheid op die see en verras met 'n lekker bottel wyn in die eenheid met ons aankoms. Wat Ferrous Nest werklik onderskei is die opregte openhartigheid van die eienaars. Hulle het 'n absolute passie vir gasvryheid en laat mens werklik voel soos familie. Ten slotte, ons verblyf by Ferrous Nest was niks minder as magnifiek nie. Dit was 'n harmoniese mengsel van luuksheid, natuur en opregte gasvryheid. As jy op soek is na 'n buitengewone wegbreek van die alledaagse lewe se gedruis en gejaag, is Ferrous Nest net die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Beste Jan en Marico Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het jul kuier hier by ons geniet al het die weer gesorg vir baie stresvolle oomblikke. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete - Vanessa en Fred

Ferrous Nest
Androzelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Androzelle K
Enkelreisiger

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike wegbreek met pragtige see-uitsig. Die huiseienaars is ook baie vriendelik. Baie dankie Vanessa vir die vriendelike ontvangs. Die stilte en rustigheid doen wonders vir die siel, veral as jy jou eerste koppie koffie geniet op die bankie met die mooi see-uitsig. Baie oulike plek met WiFi, Netflix en dat jy krag het tydens load shedding is absuluut 'n bonuspunt. Sal beslis weer kom kuier en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Baie dankie Androzelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Beste groete
Vanessa

Ferrous Nest
Yolandelene P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandelene P

My home away from home.

Die eienaars is baie vriendelik en gefokus om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek beveel hulle 100% aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Baie dankie Yolandelene. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te ontvang. Vanessa & Fred

Ferrous Nest
Cor W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Fred en Venessa het ons baie vriedelik ontvang en alles gerieflik. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Vanessa en Fred

Ferrous Nest
Runel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Die uitsig en geriewe is fantasties! Die feit dat daar 'n inverter is en ons nie beurtkrag ervaar het nie, was 'n fantastiese bonus! Baie vriendelike gasheer en -vrou!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier. Julle is sommer baie lekker mense. Kom kuier gerus weer. Vanessa en Fred

Ferrous Nest
Jason L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need for 2 people with back up power and a great braai area.

We were blessed with the weather and a sea temperature of 21° - amazing. Views from the house are spectacular and a little drive to Suiderstrand to see the sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Dear Jason. It was great having you guys here. So glad you enjoyed it. Hope to see you again. Fred & Vanessa

Ferrous Nest
Henriette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Gasvrou baie behulpsaam. Baie mooi uitsig.

Sal blyplek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

So bly julle het dit geniet hier by ons. My gemmerkat mis julle. Ons hoop julle kom kuier weer. Fred en Vanessa

Ferrous Nest
Yolandelene P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandelene P

Rustige 5-ster-wegbreek.

Baie netjies en gerieflik. Eienaars is baie gasvry. Uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ferrous Nest se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle kuier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Fred en Vanessa Hall.

Ferrous Nest
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem