Fisheagle River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fisheagle River Lodge is 'n B&B aan die oewer van die Bergrivier op 'n privaat olyf- en wynplaas in die buitewyke van Hermon.

Daar is 4 ruim gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, eerlikheidskroeg, yskas en TV met DVD-speler. 2 kamers het aparte ingange en privaat balkonne met lieflike uitsigte. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n slaapkamer en 4 kinders op 2 slaapbanke in die leefarea.

'n Engelse ontbyt word op die balkon met 'n tuin- en rivier-uitsig bedien, of in die eetkamer. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Daar is ook kano's.

Fisheagle River Lodge is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 10 km vanaf Riebeek-Kasteel, en 30,6 km vanaf Malmesbury.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fisheagle River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false