LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flycatcher Castle | LekkeSlaap
+17

Flycatcher Castle

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Flycatcher Castle
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ansie W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere en unieke ervaring.

Kamer word dagliks skoon gemaak. Kos is uniek en werklik met omgee voorberei. Manie en sy diere het ons met ope arms ontvang.

Etienne S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful surprise in Graskop.

Manie was an awesome host who looked after all our needs. Great hospitality and atmosphere. The food was 5 star quality. Flycatcher Castle is an unique experience with lots of history. We will definitely return and won't hesitate to recommend it to friends and family.

Caroline S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was flippen fantasties, Manie is 'n legende!

Ons het lekker gekuier en die kos was fantasties

Marie Louise G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf.

Baie interessante oornag plek, en Manie se aandete is tops - beslis die moeite werd om te boek vir die ete.

Harry N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net amazing, jy moet jouself bederf en by Manie gaan draai en bietjie sien hoe amazing plekkie hy het, met totaal en al alles gemik op rustigheid en gemak.

Manie sal my weer sien op ons volgende Oos-Transvaaltrippie. Alles wat jy nie kan indink is hier by Manie te siene. Baie dankie Manie, dit was nou regtig 'n belewenis om te sien.

Ramo T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manie you are the best!

My goodness, what an awesome romantic place hidden in Graskop. Manie was amazing even before we arrived. He kept checking on us if we were good, helped to plan a surprise for my wife at no extra cost. The food was beautiful, the rooms extremely clean. I highly recommend the place to all lovebirds. It’s beautiful for pics as well. Thank you Manie for beautiful showcasing on your artwork. God bless you.

Flycatcher Castle's terugvoer

Dearest Ramo and Ursula!! Thank you for your kind words!!
Take care

Flycatcher Castle
Leon V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lewe van 'n koning.

Die ervaring was ongelooflik, daar is 'n atmosfeer en 'n gevoel wat onbeskryflik is. Ons het elke oomblik daar geniet met die pragtige natuurskoon en geluide. Die kasteel en die ontwerp laat 'n mens vas gevang voel in 'n ander tyd. Ons is verwelkom met koffie en tee en na ons kamers toe gevat wat massief is. Die kos was hemels en 'n meesterstuk op sy eie.

Anita D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie kuier het ons baie spesiaal laat voel.

Pragtige plek met hope gasvryheid en 'n uit-die-boek aandete!

Jean E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en blyplek.

Dit was 'n ware voorreg om in Manie se kasteel te kon bly. Manie se gasvryheid is uit die boonste rakke en sy kos fantasties. Ons sal beslis weer gaan.

Angelique S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties.

Ons het in die Ruby gebly, is baie netjies en beslis vir die couple wat alleen tyd saam wil spandeer, glad nie vir kinders ingerig nie. Manie was 'n perfekte gasheer en die kos was amazing! Alles is baie naby geleë.

Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93MW0yDYjad3Szh2CEUPqIjj3chuThPFXase9i5znus21ygyzs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Hugenote Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.9244485 30.8457482
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!