Hartenbos Akkommodasie by Fonteine Park 54 | LekkeSlaap
+17

Fonteine Park 54

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fouriestraat en Boekenhoutlaan , Fonteine Park 54, Hartenbos, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fonteine Park 54 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Hartenbos bied die ideale somerwegbreek en spog met verskeie blouvlagstrande, 'n waterpark teen die see, verskeie leefstyl-doendinge en geleenthede om walvisse en dolfyne te sien.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n TV, yskassie, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n braai-area en parkeerplek vir 2 voertuie. Die kompleks het 'n swembad en tennisbane.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, visvang, walviskyk, boot-, seil- en kanoevaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan in die Tuinroete geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Fonteine Park 54 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Fonteine Park 54
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Louis Fouriestraat en Boekenhoutlaan , Fonteine Park 54, Hartenbos, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fonteine Park 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fouriestraat en Boekenhoutlaan , Fonteine Park 54, Hartenbos, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNrv859U8i4C5TVwvfLaM0DOupw5qJ9Jcqjbm2s3GvzLwsPVJO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Louis Fourie Street and Boekenhout Avenue 54 Fonteine Park 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130818108131 22.105239907206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za