LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Seasons Woonstel | LekkeSlaap
+18

Four Seasons Woonstel

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Four Seasons Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jizelle C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ek kon sou ek hulle 6 sterre gegee het!

Donovan het ons ontvang met ope arms en ons het dadelik tuis gevoel! Ons het dadelik besluit om nog 'n aand daar te slaap juis oor die netjiese plekkie! Die uitsig oor Tafelberg was iets uit 'n storieboek! Netjies, skoon en gerieflik! Ons het van die woonstel na restaurante, en oulike koffiewinkels gestap oggend of aand! Sal dit definitief aan enigiemand wat Kaapstad van binne af wil sien, aanbeveel! Was amazing!

Charles V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Stunning view, close to major attractions.

Judy T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gekuier, naby alles en baie netjies, skoon, sal beslis weer daar bly.

Lizette O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O

Verrassende ruim-gevoel-verblyf in die middel van die stad maak van Four Seasons Woonstel nr 1017 ‘n gesogte huis-weg-van-die-huis.

Ek en my dogter het gedurende Oktober/November 2018 vir ‘n week lank Four Seasons Woonstel nr 1017 as tydelike huis gehad tydens ‘n kongres. Plig en ontspanning is slim vermeng. Die sentrale ligging is die perfekte basis waarvandaan die omgewing met baie besienswaardighede verken kan word. Ubers is binne minute beskikbaar. Die wêreldbekende Truth Coffee Roastery is op die drumpel van die woonstelblok se voordeur. ‘n Groot pluspunt! Daar is veilige onderdakparkering en 24 uur-sekuriteit. ‘n Swembad en gimnasium is waardevolle toevoegings. ‘n Pragtige uitsig op Tafelberg en Leeukop kan vanaf die gerief van die bed of bank geniet word. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Ludwig/Donovan het ons vriendelik ontvang en welkom laat voel. Daar is telkens spoedig en volledig op korrespondensie en oproepe reageer. Die druk verkeer na en uit die middestad word in ‘n groot mate vrygespring. ‘n Moet-oorweeg plek vir jou volgende konferensie of wegbreek.

Judy T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Love die plek, sal definitief weer gaan.

Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 47, Four Seasons, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx1llZeK4MzzBow1ozLgwPgvI9OOzsCXBEQK5DPXBkZmdZVLokq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 47 Buitenkant Street Four Seasons 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.929052484984 18.422180222684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!