Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaie Vertes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode en indien gaste hierdie reël verontagsaam sal dit tot 'n boete lei.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Galvin's House het nie WiFi nie.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Alle kansellasies is aan 'n 15% kansellasiefooi onderhewig.
Die breekskadedeposito moet asb. voor aankoms betaal word en gaste sal dit 7 dae na vertrek terug ontvang, indien alles in orde is.
Besoekers of partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie. Indien gaste versuim om hierdie reël na te kom sal hulle versoek word om die perseel te verlaat.
Slegs die aantal bespreekte gaste word toegelaat en indien daar meer gaste opdaag sal dit tot 'n ekstra fooi lei, wat met inklok of uitklok betaal moet word.
Gaste van alle ouderdomme word as 'n persoon beskou wanneer die bespreking gemaak word.
Geen kinders onder 21 sal toegelaat word om die nag sonder ouertoesig op die perseel deur te bring nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat mits reëlings vooraf getref word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 6, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f8385c6de7948f77db28e011cbe7e7d74ef920820bdb532f80403d76e180f2754a127911e7ed5a0e35b9c5dc8cbadbb7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 9) 6 Hoogstraat Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753713063882 18.228413605486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem