Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaie Vertes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 6, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Fraaie Vertes is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Strandfontein, Wes-Kaap bied. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met 'n gesin of vriende.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en een het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, stort-oor-bad en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 wat vir maaltye geskik is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir die koue aande. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis spog met see-uitsigte en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fraaie Vertes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 30

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoogstraat 6, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 6, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f8385c6de7948f77db28e011cbe7e7d74ef920820bdb532f80403d76e180f2754a127911e7ed5a0e35b9c5dc8cbadbb7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 9) 6 Hoogstraat Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753713063882 18.228413605486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem