LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G04 The Boulders | LekkeSlaap
+24

G04 The Boulders

3 resensies
Selfsorg
G04 The Boulders
was R1 150
Vanaf R863
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 word gehef. Let asseblief dat daar opknappings in die kompleks gedoen word op weeksdae tot 14:00 in die stil seisoen. Die volgende is beskikbaar met aankoms: 1 rol toiletpapier Tee- en koffiemaakgeriewe 'n Klein bottel skottelgoedseep, Handy Andy en 'n seepblokkie vir die skottelgoedwasser. Aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is, word gaste versoek om hul eie toiletpapier, skoonmaakmiddels, koffie en tee saam te bring. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Die skottelgoed word gewas, die beddens word opgemaak en die vloere, badkamer en balkon word skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 150
Vanaf R863
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R863  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!