Glentana Akkommodasie by Glentana Huis | LekkeSlaap
+20

Glentana Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 42, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glentana Huis het 3 slaapkamers en is stapafstand vanaf die strand.

Dit is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die huis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. Daar is ook 'n wasmasjien.

Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig en in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV met DStv is. Gaste kan ook by die braaigeriewe ontspan en die uitsig geniet.

Glentana is sowat 10 km vanaf Groot-Brakrivier, 18 km vanaf George en 35 km vanaf Mosselbaai. Hierdie dorpe bied heelwat besienswaardighede en doendinge.

Slaapplek

’n Bespreking by Glentana Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Glentana Huis
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Seekatstraat 42, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 42, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0NjdkZGRiLTMyZDMtNDM3My04ODYzLTQyZWE1N2Y2OTdkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 42 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049823 22.3140569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za