Greenways Golf Beach C3 Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorgwoonstel op die Greenways Gholflandgoed in Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n klubhuis, restaurant, tennisbaan, 2 swembaddens en 'n braai-area.

Die eenheid is volledig gemeubileer en dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om etes voor te berei en 'n wasmasjien en tuimeldroër om wasgoed te was. Rook is verbode in die eenheid. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank om op te ontspan. Die huis is naby die strand geleë. Die landgoed is ook naby 7 historiese wynlandgoedere, Gordonsbaai-hawe, winkelsentrums en ander geriewe in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by Greenways Golf Beach C3 Strand sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenways Golf Beach C3 Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za