4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorg-grondverdiepingwoonstel op die Greenways Gholflandgoed in Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n klubhuis, restaurant, 2 tennisbane, 2 swembaddens en 'n braai-area.
Die eenheid is volledig gemeubileer en dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om etes voor te berei en 'n wasmasjien. Rook is verbode in die eenheid. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank om op te ontspan. Die woonstel is naby die strand. Die landgoed is ook naby 7 historiese wynlandgoedere, Gordonsbaai-hawe, winkelsentrums en ander geriewe in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenways Golf Beach C3 Strand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang