La Provence Akkommodasie by Gîte | LekkeSlaap
+81

Gîte

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gîte is in Franschhoek geleë en bied verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en wynentoesiaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 3 luukse suites wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suit het selfsorggeriewe, insluitend 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die groter eenheid, Gîte 1, het 'n volledige kombuis met 'n oond.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot hul eie plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel.

Die plaas is net 'n uur se ry van Kaapstad af wat dit die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Gîte
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gîte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcw6jiUzFdoAnKldHenWBdzwgnMkTl7eyVV6cXufGDUPACcLSPY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.907403919573 19.110292847585
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za