Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

Gîte Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie enkelwoonstel bied 'n pragtige uitsig oor die wingerd en op die berge. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook ’n kombuisie met 'n eenplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi in. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n houtvuurwarmbad en Weber-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Die warmbad kan op versoek verhit word vir wanneer gaste arriveer en 2 gratis bokse hout word voorsien.
Die winkels in die omgewing verkoop ook hout.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Musiek word tot 22:00 toegelaat. Neem asb. ander gaste in hierdie opsig in ag. Alkohol moet verantwoordelik gebruik word. Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie en gaste wat nie hieraan voldoen nie, sal sonder ’n terugbetaling gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gîte Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie enkelwoonstel bied 'n pragtige uitsig oor die wingerd en op die berge. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook ’n kombuisie met 'n eenplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi in. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n houtvuurwarmbad en Weber-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Die warmbad kan op versoek verhit word vir wanneer gaste arriveer en 2 gratis bokse hout word voorsien.
Die winkels in die omgewing verkoop ook hout.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Musiek word tot 22:00 toegelaat. Neem asb. ander gaste in hierdie opsig in ag. Alkohol moet verantwoordelik gebruik word. Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie en gaste wat nie hieraan voldoen nie, sal sonder ’n terugbetaling gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gîte Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n groot instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar. Die privaat stoep spog met 'n houtvuurwarmbad, Weber-braaigeriewe en 'n uitsig oor die bergstroom.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Die warmbad kan op versoek verhit word vir wanneer gaste arriveer en 2 gratis bokse hout word voorsien.
Die winkels in die omgewing verkoop ook hout.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Musiek word tot 22:00 toegelaat. Neem asb. ander gaste in hierdie opsig in ag. Alkohol moet verantwoordelik gebruik word. Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie en gaste wat nie hieraan voldoen nie, sal sonder ’n terugbetaling gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem