Hartenbos Akkommodasie by Gull Heights 12 | LekkeSlaap
+13
+13

Gull Heights 12

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Gull Heights 12, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gull Heights 12 is in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Hartenbos. Die dorp spog met verskeie Blou Vlag-strande, 'n strandfront waterpark, fantastiese ontspannings-aktiwiteite en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe te kyk. Hartenbos bied die perfekte vakansiebestemming.

Dié volledig gemeubileerde huis het slaapplek 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n ingeboude-braai.

Doendinge in die omgewing sluit in visvang, bootritte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef.

Slaapplek

’n Bespreking by Gull Heights 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wassenaarstraat, Gull Heights 12, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Gull Heights 12, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgrBjQ9EcNvptgUcfFjS0sYmUDLmvWL5wXq13YriYHMS6SbRBy0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Wassenaar Street Gull Heights 12 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.135229564824 22.091997469559
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za