LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Branders 9 | LekkeSlaap
+23

De Branders 9

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jul 2022 tot 4 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid het direkte toegang tot die see.

Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste, asook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n ingeboude braai op die balkon en die stoep op die woonstel se grondverdieping.

Die grondverdieping bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die boonste verdieping bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, die leefareas, 'n kombuis en 'n balkon met braaigeriewe en die mooiste see-uitsig.

Daar is 'n swembad, sekuriteit, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig asook ander veilige parkeerplek in die kompleks. Die ATKV se warmwaterswembad is 300 m vanaf De Branders 9

Let asb. op dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat gaste asb. die reëls van die kompleks moet gehoorsaam.

Slaapplek

’n Bespreking by De Branders 9 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir De Branders 9
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a65673f01628e80ab2dea72727239f12e4f7ffeb163941880a7b76c13c0c3128d11f760ae958d2182bfe3507e1c4f6af2e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem