Hartenbos Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Woonstel is 200 m vanaf Hartenbos se strand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede is maklik van hier af bereikbaar.

Dié pragtige woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei kamers het dubbelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke. Een badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is plek vir een voertuig parkering reg langs die woonstel.

Hartenbos Woonstel is so na aan alles dat jy bloot net jou motor hoef te parkeer en oral kan stap vir die duur van jou verblyf!

Slaapplek

'n Bespreking by Hartenbos Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za