Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 105

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lutri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Landgoed 105
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christopher S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher S
Gesin met tieners

Hartenbos Landgoed is 'n pragtige landgoed wat goed geleë is.

Ons het gesukkel met die DSTV wat gereeld nie wou werk nie maar die eienaar was elke keer hulpvaardig. Daar was ook iets fout met die geyser wat ons onder die eienaar se aandag gebring het. Hy het die heeltyd ge-lek. As 'n geheel het ons baie lekker gekuier en Hartenbos landgoed is 'n baie oulike plek. Stil en netjies asook naby genoeg aan alle hoofpaaie om vinnig by enige bestemming uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanita M
Saam met vriende

Lekker vinnige in-trek en uit-trek no-hassles vakansie.

Ons kon lekker vinnig in-settle en net ons vakansie geniet sonder enige bekommernisse oor veiligheid. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n groep van 6 tot 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 105 se terugvoer

Goeiedag Tanita,

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle kon lekker bly.

Groete,
Lutri van der Merwe

Hartenbos Landgoed 105
Liezel V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n heerlike huis met al die benodighede waaraan jy kan dink.

Ons is vriendelik ontvang, baie welkom en tuis laat voel en het selfs vars blomme gekry! Die eienares het regtig die ekstra myl vir ons gestap, kontak gehou en heeltyd gekyk dat ons alles het wat ons nodig het. Dit is 'n pragtige huis, ons het heerlik geslaap, gerus en lekker kon braai en kuier as 'n familie. Die area het 'n rustige, stil atmosfeer, mooiste tuine en dit was lekker om so bietjie weg van die normale Hartenbos bedrywighede te kon bly, maar steeds naby genoeg te wees om net 'n entjie hoef te ry na hoofstrandarea toe. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 105 se terugvoer

Beste Liezel,
Dit was ons plesier om julle te kon ontvang. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Landgoed 105
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2f5567e0a09ab5b5ef757ead8419ab6fc0d55c96a38380acadbca70cbf4c9f4a5f84a409d04d210f7b2096186289b33bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the N2 Dibiki Street, 105 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111686090801 22.118525018326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem