LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Landgoed 7 | LekkeSlaap
+25

Hartenbos Landgoed 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Hartenbos Landgoed 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zimkhitha B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimkhitha B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Am definitely going back next year. The place is beautiful.

Wessel S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis weg van jou tuiste.

Pragtige goed ingerigte plek. Vir seker waarde vir geld. Kon lekker gebraai het in binnebraai al het dit gereën buite. Die klein agteryard was so geskik vir ons Yorkies ook! Baie baie dankie!

Johan M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Rustig.

Eintlike eenheid was nr 16 nie nommer 7 nie.

Bernd K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernd K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

'n Vakansie meenthuis wat goed funksioneer en goed gemeubileer is, met 'n baie aangename verblyf teen buite-seisoen-tariewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and convenient.

A fully-functioning and well-furnished holiday townhouse, offering a very pleasant stay at out-of-season rates.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Morne B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gekuier en gebly in Hartenbos. Als was eksie perfeksie. Ons sal beslis enige tyd weer hier bly!

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Goeie dag Morné,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring in Hartenbos Landgoed nr 7 te deel. Ons as huiseienaars is dankbaar as ons gaste dit geniet het, en hoop om julle weer te kan ontvang, volgende keer dalk in een van ons ander 4 huise (13; 16; 44 en 80) op die landgoed.

Hartenbos Landgoed 7
Ettiene D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene D
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Sal enige tyd teruggaan.

Tanya T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet en die diens is baie goed. Altyd beskikbaar op die foon gewees indien daar fout was.

Het dit baie geniet en die diens is baie goed. Die dame was altyd beskikbaar op die foon gewees indien daar fout was.

Paul  - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek sal beslis weer kom.

Die is 'n baie goeie waarde vir geld en baie netjies en goed geleë plek om te bly. Ons sal beslis weer hier kom bly. Baie lekker stil area en nogtans naby alles.

Sylvia V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V
Gesin met klein kinders

Perfek.

Pragtige huis, veilig, netjies en alles wat jy mag nodig kry.

Liezl J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker blyplek met alles wat jy benodig!

Volledig toegeruste huisie met alles wat jy nodig het. Naby aan die mall en aan die ATKV-oord. Lekker rustig, stil en baie veilig!

Malik J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende mooi wittebrood-bestemming.

Die plek is 'n ongelooflike mooi huis-weg-van-die-huis. Stil en 'n unieke atmosfeer. Elke sent werd. Baie mooi huis en mooi gemeubileer. Sal dit vir almal aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely beautiful honeymoon destination.

This place is a spectacularly beautiful home away from home. Quiet and great ambiance. Worth every cent. Beautiful living space nicely decorated. Will recommend to any family for a getaway even.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willmar S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmar S
Gesin met tieners

Awesome.

Baie lekker area, stil en veilig. Ruim en netjiese verblyf. Naby alles wat mens nodig het. 'n Definitief vir die toekoms.

Anton M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Pragtige, ruim familievakansiehuis.

Die eienaars is bitter vriendelik. Hulle het meer as een huis beskikbaar en het ons in Landgoed 80 gehuisves, en nie Landgoed 7 nie. Die huis is pragtig en ruim, met 4 slaapkamers wat 8 mense kan huisves. Die dekor is smaakvol, die leefarea lekker en die buitebraai onderdak vir 'n lekker kuier. Die Landgoed self is baie mooi en die strand is 'n paar minute se stap. Die huis is 'n maklike rit vanaf beide Hartenbos se dorpsgebied en ook Mosselbaai. 'n Motor is 'n moet om van die landgoed af rond te beweeg. Ons beveel graag hierdie eiendom aan vir 'n lekker wegbreek.

Leon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Veilig pragtig en rustig.

Landgoed is baie veilig en rustig. Area is baie mooi met gemak op sy beste. Sal ons weer sien, dankie.

Sonette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan, met al jou huis se geriewe.

Die Landgoed self is baie netjies en veilig. Ons huisie was skoon, gerieflik en in alle aspekte soos eie gevoel. Kinders het hul eie kamers (boonste verdieping) gehad met hul eie badkamer tussen hulle. Ons het ons s'n gehad op onderste vloer. Skoon beddegoed en handdoeke word voorsien. Weereens baie baie dankie, ons sien julle weer.

Ian P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Hartenbos Landgoed 7 was alles en meer wat ons verwag het. Dit het gevoel soos om by ons eie huis tuis te wees. Die gehalte, vanaf die meublement tot die linnegoed, was van baie hoë standaard, huis uiters skoon en die binnebraai was baie welkom, aangesien dit heerlik gereën het toe ons daar gekuier het. Elize, jou gasvryheid en vriendlike hulp as ons vrae gehad het, was hoogs waardeer, sowel as die bottel wyn as geskenk. Ons kan Hartenbos Landoed 7 met vrymoedigheid aanbeveel en beslis ons keuse van verblyf as ons weer Mosselbaai besoek.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het vir die komentaar. Ons is baie bly as ons gaste ons huise besonders vind, dit is met baie liefde toegerus, ons wou verseker dat dit soos regte vakansie by die see voel al is dit dalk net 'n naweek.

Julle is baie welkom, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 7
Thandeka D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka D
Saam met vriende

Beautiful and neat place.

I love the interior decoration and colours in the bedrooms. Fully equipped apartment with everything you need.

Johan B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Volledig toegerus, netjiese, stil en rustige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang, die huis is volledig toegerus en baie netjies. Pragtige, stil landgoed met goeie sekuriteit, stapafstand van die see, sal beslis aanbeveel.

Siphokazi Q - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphokazi Q
Saam met vriende

It was awesome, as a result I'm planing to use the same place again next year.

Our stay at Hartenbos was too awesome for words and Elize along with her husband made sure that everything we need was in order before we even arrived. When we did arrive, they gave us a tour of the house. I really loved that place and my friends did too. And since I was the accommodation organizer it was important for me to make sure that people would be pleased. They even said that we are all going back to the same place next year for our youth congress. Thank you very much for the experience.

Frans B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

24 uur-sekuriteit, mooi omgewing, naby winkels en restaurante.

Derek S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant modern facility, that's what I needed.

Very nice stay facility, had covered all out needs, washing machine, dishwasher was an awesome bonus. Only down side was the place was being painted and there were builders or painters around all day at every window, so privacy was somewhat of an issue, not to mention the noise level.

J R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J R
Saam met vriende

Pragtige eenheid, goed toegerus en in 'n veilige kompleks.

Pragtige eenheid, netjies en skoon. Gerieflik, met alles wat mens benodig byderhand. Goeie matrasse en kussings. Goed geleë in kompleks met baie goeie sekuriteit. Dankie vir 'n heerlike ondervinding!

Tony G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig - uitstekende plek vir n bietjie rus.

Sal bietjie aandag gee aan die storte (mildew) maar die res van die fasiliteit baie goed. Konstruksie werk deur die dag het bietjie geraas maar was aanvaarbaar.

Diane P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane P
Saam met vriende

Baie aangename naweek, rustig en lekker stil, netjies.

Ons het dit baie geniet, baie netjies, lekker stil en rustig. Huis was puik netjies. Net laat weet dat die skuifruit in eetkamer se slot meganisme was stukkend, die venster gly toe maar kan glad nie gesluit word nie. Sal beslis weer hier wil kuier as ons weer so 'n lekker afslag kan kry.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Diane,
Dankie vir jou tyd om die terugvoering vir ons te stuur. Die venster se sluit-knip het blykbaar na binne geskuif en is dadelik reggemaak. Dit sal lekker wees om julle weer te ontvang, en ek is seker ons sal plan met afslag kan maak.

Hartenbos Landgoed 7
Lynette S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Al wat sleg is, is die feit dat jy so lank wag vir jou deposito wat hulle moet terugbetaal. Tot op hede is my deposito nog nie terugbetaal nie. Alles is in orde gelos en tot nou toe het ek geen terugvoer ontvang vanaf Hartenbos Landgoed nie.

Wj K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj K
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Hartenbos Landgoed 7 bied alles en nog meer wat jy benodig vir 'n rustige wegbreek. Die huis is ruim en luuks. Ben en Elize, baie dankie vir 'n pragtige plek.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te stuur, ons waardeer dit opreg. Ons poog om aan ons gaste se behoeftes te voldoen en te verseker dat hulle die tyd by ons huise geniet, dus is dit 'n lekkerte om van jul ervaring te lees.
Ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Landgoed 7
Gideon Jakobus C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Jakobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en vir seker waarde vir geld!

Sien sterre.

Reynier B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek.

Die huis is in 'n baie stil straat. Alles wat 'n mens benodig is daar. Die huis is baie netjies en prakties. 10/10.

Yolanda N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Die verblyf is definitief waarde vir geld. Die eenheid is baie gerieflik en skoon. Voldoende beddegoed, eetgerei, kombuisware. Die kompleks is baie goed onderhou en baie veilig. Ek sal definitief weer van dit gebruik maak.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Beste Yolanda,
Dankie vir jou terugvoer, ons poog daarin dat ons gaste gereelde besoekers sal word, en sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Groete

Hartenbos Landgoed 7
Avril L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril L
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en voel soos jou eie huis!

Ons kon nie vir beter akkommodasie gevra het vir ons eerste gesinsvakansie nie! Die huise voel soos jou eie, alles wat jy benodig. Wanneer ons weer Hartenbos toe gaan, sal ons definitief by Hartenbos Landgoed bly!

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Avril,

Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons is bly om te verneem die Landgoed sien julle weer! Ons probeer om ons gaste tuis te laat voel en die wegbreek ten volle te geniet.

Hoop om jul gou weer te verwelkom.

Hartenbos Landgoed 7
Karin V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Baie gerieflik en genoeg spasie, veral met badkamers.

Die huis is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Dit was lekker om 2 badkamers te gebruik met genoeg pakplek daar en in die kamers. Ons het net bietjie gesukkel met die vierkantige borde. Die area is ook mooi. Ons sou graag ons kar in die garage wou parkeer omdat die kar in die son moes staan. Die swembad is ook baie gerieflik rustig. Ons het maar elke dag na verskillende strande gery. Ons het die veblyf baie geniet. Baie dankie.

Inge C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi, goed ingerig.

Verblyf was netjies, skoon, goed ingerig, gerieflik. Sou net 'n waaier of twee wou hê in plek. Ligging nie te sleg nie, sou die see nader wou hê, maar is nie te ver per voertuig nie.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Inge,

Dankie vir die resesensie en mening wat die waaiers betref, ons sal daaraan aandag skenk. Wat die ligging betref, vertrou ons die pragtige natuurskoon maak op vir dit en ontvang ons julle graag weer as ons gaste op die landgoed..

Hartenbos Landgoed 7
Louis S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf in pragtige asook rustige area met alle toebehore moontlik benodig.

Baie netjies met alles en nog meer wat moontlik benodig kan word, puik ligging. Kan miskien net die braai bietjie opknap maar verder is alles bo standaard.

Susan O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, moderne, skoon eenheid, naby aan vermaak en winkels.

Hartenbos Landgoed 7 was alles wat ons van 'n selfsorg-eenheid verwag. Moderne eenheid was baie skoon en netjies met ons aankoms. Ligging het ons gepas aangesien ons Hartenbos wou besoek en nie in die baie besige area van Hartenbos wou bly nie. Moet net noem dat sommige motors "tailgate" by die ingang. Ons vermoed ook dat iemand probeer inkom het by die onderste skuifdeur by die braai-area. Deur was gesluit toe ons gaan slaap het en was oop een oggend toe ons opstaan. Kliëntediens was uitstekend. Baie dankie.

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Goeie dag Susan / Monique,

Dankie vir jou terugvoer. Alle kommentaar is vir ons as huiseienaars van kardinale belang om die beste diens aan ons gaste te kan verseker. Die "tailgate" is 'n probleem, en ek verwys dit na die Landgoed bestuur. Dit is ontstellend om te verneem dat daar vermoedelik aan 'n deur gepeuter was, aangesien die sekuriteit van die Landgoed die beste in die omgewing is. Die wagte loop 24/7 patrollie en word gemonitor - dit is jammer dat dit nie die volgende dag onder ons aandag gebring was nie, ons sou onmiddelik verdere aksie geneem het. Ons is egter bly julle het die tyd daar geniet.

Hartenbos Landgoed 7
Johannes Jacobus P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Rustige atmosfeer. Pragtig!

Annamarie M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut baie baie lekker en ek sal enigeen aanbeveel!

Uitstekend en ongelooflik mooi! Al die geriewe is daar by jou! Netheid 100%. Modern! Verdien 5 sterre!

Hartenbos Landgoed 7's terugvoer

Annemarie,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie en sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Groete.

Hartenbos Landgoed 7
Vanaf R1 575
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 575
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 575
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed , Eenheid 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWE2NjI3LWRlY2UtNGRmMC05OTVlLTgxNTk2MzczMzZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 575  per nag (vir 6 persone) 36 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit Number 7 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.112113468601 22.116941169312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!