Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2026 tot 13 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2026 tot 13 Jan 2027.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word per bespreking gehef en is voor die inklokdatum betaalbaar. Die deposito sal na 15 werksdae terugbetaal word, nadat gaste uitgeklok het en inspeksie in die eenheid gedoen is.
Weeklikse skoonmaakdienste is ingesluit en ekstra skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n ekstra koste aangevra word.
Neem asb. kennis dat 'n ekstra koste gehef sal word vir 'n tweede voertuig. Ons laat ongelukkig nie matrieks of stduentegroepe toe nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartenbos Landgoed, Unit Number 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang