Hartenbos Self-catering Holiday Home
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R390 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hartenbos Self-catering Holiday Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met 1 of 2 klein kindertjies wat op soek is na gerieflike oorslaapplek naby die strand en ander besienswaardighede in Mosselbaai.
Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met linne, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor die basiese geriewe om heerlike disse op te tower.
Die sitarea het netjiese sitplek met 'n TV wat die volle pakket het en lei na die agterplaas. Daar is braaigeriewe, stoele, 'n tafel en sambreel buite die woonstel. Daar is ook parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Hartenbos Self-catering Holiday Home is naby die strand, restaurante en winkels, en verskeie binnenshuise en buitelug-doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Self-catering Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom