Hartenbos Wegbreek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Wegbreek is in 'n veilige area die hartjie van die kusdorp, Hartenbos geleë. Dit is stapafstand van al die vakansievermaak in Hartenbos en is 650 m van die strand en die Hartenbos seefrontsentrum af.

Dié selfsorgwoonstel beskik oor 'n groot leefarea met 'n oopplan kombuis, 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer met 'n bad/stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leef area het gemaklike rusbanke. Volle DStv-pakket is ingesluit.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, kanovaart, snorkel, skubaduik, bootvaarte, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Hartenbos Wegbreek sluit in:

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Wegbreek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za