Hartenlief Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenlief Cottage is 'n strandhuis in Hartebos met slaapplek vir 4 gaste en net 800 m vanaf die strand.

Dié losstaande woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eenheid het ook 'n aparte badkamer met 'n bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word agter 'n hek voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Hartenbos het verskeie besienswaardighede soos die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, ATKV-oord, die Hartenbos waterpark en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Hartenlief Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenlief Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za