Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HartenVilla

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir HartenVilla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chandre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op ons wittebrood. Alles was so naby mekaar.

Ons het ongelooflik lekker gekuier, sal beslis weer. Die rustigheid en skoonheid is fantasties. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Gesin met klein kinders

Alles is silver skoon en netjies. Alles wat jy nodig het!

Dit is 'n pragtige huisie! Ons het heerlik gebly. Lekker naby geleë aan die see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het heerlik hier vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle die plek skoon en netjies agtergelaat het. Ons sien uit na julle volgende kuier!

HartenVilla
Suenell Carmelita Lee -ann R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenell Carmelita Lee -ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

There is peace and quiet. The people are friendly, and the host was very helpful.

Amazing and restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Baie dankie Suenell, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

HartenVilla
Danie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met tieners

Gerieflik. Voel soos huis.

Ons het die plekkie gerieflik gevind. Alles wat jy nodig het is daar. Baie netjies ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Kom kuier gou weer!

HartenVilla
Riana J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon, veilig en gasvry.

Liewe, dankie dat ons in jou mooi skoon plek kon slaap. En veral dankie vir jou gasvryheid en al die baie ekstra bederfies. Ons sien mekaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou hier te hê! Kom kuier asb. enige tyd weer

HartenVilla
Cobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly dankie.

Plek baie mooi skoon en netjies. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Baie dankie Cobus, ek sien uit na jou volgende kuier

HartenVilla
Vangeline L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vangeline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Het rustigheid en stilte geniet.

Baie lekker. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier asb. gou weer

HartenVilla
Bennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende ervaring naby alles.

Pragtige skoon en volledige eenheid in veilige sekuriteitsoord, naby Hartenbos Waterfront. was baie behulpsaam met enige vrae. Sal vir seker weer by HartenVilla wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HartenVilla se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

HartenVilla
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat, Fonteine Park 83, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8fa1f206a353156c3227edce276c702d5d3a784bcab0141644f6041c36e6f2988bd662592568f3ae10057afc1113ae9b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Boekenhout Street 83 Fonteine Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.129830847543 22.105414571703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem