Harties@Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harties@Sea selfsorgkothuis met sy eie privaat ingang. Dit is ideaal geleë in Hartenbos, loopafstand vanaf die strand en Hartenbos se vermaaklikheidsarea (Hartenbos-seekant).

Die kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Daar is 'n braaigeriewe buite met 'n buitetafel en -stoele. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Harties@Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harties@Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 325 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za