Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heide Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Heide Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek naby die see.

Dit is 'n pragtige en netjiese plek om te oornag. Die verwelkoming van die gasheer laat jou dadelik tuis voel. Ons het so lekker gebly. Dit was rustig, stil en die kamer was pragtig. Jy kan die see hoor in die nag. Die kunswerke en versierings wat oral opduik maak die plek uitstaande en interessant. Daar was ook 'n lekker soetigheid om te drink. Die braai area is uit die boeke. Dankie vir die lekker gesels en al julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in die oortreffende trap!

Gerieflik en goed ingerig, perfek geleë om Struisbaai self en die Agulhas omgewing te verken en met die vriendelikste gasvrou en gasheer. Niks was vir die gasvrou en gasheer te veel moeite nie en hulle laat jou onmiddellik tuis voel. Die plek en sy mense sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en ontspanne.

'n Lekker cosy ontspanningsplek vir 2 en uiters sentraal geleë. Stapafstand van die strand, hawe en supermark. Lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8f5fd500adc663af82a868337b42f1b941c34c7962fafcf12881f64577a3c3d9867d463c5b4d90a1a91919e5171d5f29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem