Heidelaan 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heidelaan 18 is in die ouwêreldse Struisbaai in die Overberg geleë. Dis 200 m vanaf die hawe en 300 m vanaf die hoofstrand en die Sea Shack Beach-restaurant.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ruim kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n ingeboude braai, sitplek en 'n pooltafel.

Die huis het 'n heerlike stoep met stoepmeubels en 'n piekniektafel. Die stoep lei na die tuin.

Beddegoed word voorsien, bring asseblief julle eie handdoeke saam.

Bring asseblief jou eie braairooster asook DStv dekodeerder en slimkaart saam.

Slaapplek

'n Bespreking by Heidelaan 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heidelaan 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za