Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heimsélah

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Heimsélah
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Arthur P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P
Gesin met klein kinders

Value for money.

Great stay, great value for money. Everything as promised and expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met vriende

Baie lekker.

Yip, die hele familie het dit geniet. Die view is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Maree D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Maree D
Saam met vriende

A very pleasant stay indeed.

What a pleasant weekend we enjoyed. It was just as advertised. The location is very central to the beach as well as the waterfront and all restaurants. I hope to be back in the near future. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavona S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona S
Saam met vriende

Fabulous, amazing, I have no words to describe but say it is good value for money.

We were greeted on arrival by the beautiful and gracious host. Thank you for a very peaceful, safe stay. The place was very neat and clean. Thank you and I will definitely book at Heimsélah again and again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Definitely be back.

We were so impressed with the whole experience. It exceeded our expectations. Excellent location to the beach, lovely swimming pool, beautiful ocean views from the balcony, and a well-equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met tieners

Gemaklike familie wegbreekplek.

Pragtige woonstel met drie kamers en twee badkamers. Kombuis en sitkamer in een, met heerlike kuierarea buite by die braai. Die kuierarea het ook 'n gasbraai. Eenheid is baie goed toegerus en jy behoort niks te kort kom om 'n heerlike vakansie te geniet nie. Die woonstel is oorkant die pad van die Paternoster Waterfront waar daar aktiwiteite, restaurante, kunsgalery en teater is! Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik en ek beveel die plek sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg Azzopardi A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg Azzopardi A
Gesin met tieners

Great and will stay again.

Wonderful and attentive host, but never intrusive. Excellent modern home with all appliances. If the house was on the beach, it would rate 5 stars for location. Nevertheless, excellent views of the sea and the beach are a 75m stroll onto Bek Baai beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met vriende

Die beste kuier ooit.

Ons het Heimsélah so baie geniet, die huis was alles wat ons wil gehê dit en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Verblyf is baie netjies, skoon en het asemrowende uitsigte oor see.

Dit was ons 2de bespreking en die eenheid is tops en beskik oor alle geriewe wat persone nodig het vir 'n lekker kort of lang vakansie. Die onderdak-patio verseker dat jy enige tydperk van die jaar, wintermaande ingesluit, die plek kan bespreek sonder dat die koue weer jou vakansie kan bederf. Die Solar panels is 'n bonus en geen load shedding word dus ondervind. Baie dankie weereens dat ons julle verblyf kon gebruik. Ons sal dit baie beslis kan aanbeveel vir persone wat 'n lekker wegbreek wil geniet in die luukse eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando N
Gesin met klein kinders

Awesome.

It was an amazing stay, value for money. Views were amazing. The place was clean, and the little extras in the house were perfect. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D
Gesin met tieners

Wow wow wow. Holidays just found a new meaning when you are booked in at Heimsélah.

The owners of Heimsélah surpassed all our expectations when on holiday, in a very good way. We will most definitely be back. Their solar power system meant we forgot about the dreaded load shedding experienced all over the country. Truly amazeballs.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilani M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani M
Gesin met klein kinders

Heimselah was inderdaad sielsrus op sy beste! Daar is alles en nog meer in die huis. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Selfs Eskom se duisternis het nie ons kuier gedemp nie. Daar is 'n inverter wat ons ligvoets deur load shedding gedra het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Baie luuks, modern met asemrowende seeuitsigte.

Met aankoms was ons baie goed en vriendelik ontvang. Wooneenheid is baie luuks en modern met Asemrowende seeuitsigte. Balkon, braaikamer en alle geriewe is tops. Die eenheid is baie skoon, netjies en goed toegerus. Geen beurtkrag was 'n groot pluspunt. .Julle verdien 'n vyfster en ek sal beslis hierdie juweel aanbeveel vir enigeen wat 'n rustige stil vakansie wil kom geniet. Dankie vir jul gasvryheid en ek sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heimsélah se terugvoer

Dankie Johan, dit was regtig 'n plesier om julle as gaste hier te hê. Sal lekker wees om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Heimsélah
Sibongile L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile L
Gesin met klein kinders

It was peaceful and comfortable.

We were really pleased.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaleen F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaleen F
Gesin met klein kinders

Best stay we've experienced in a long time.

Heimsélah was the best stay we've had in a long time. Fully solar powered meant we never experienced loadshedding. The rooms are clean, the kitchen is fully stocked, the pool is a perfect size for a small family. I would definitely return again and would recommend this stay for a family or friends group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heimsélah se terugvoer

Thank you Shaleen, it was such a pleasure having you guys here. It would be great to see you again. Keep well.

Heimsélah
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 3, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56eb57da836c900d1a274f8ec5a8c1028f0c1741aad69efcdee28238f26737b65b0fb6d867b3d24e8808e3b4a07d48cb8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3 Sonkwas Street Bekbay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80904923391 17.884525783176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem