LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hersham Place | LekkeSlaap
+10

Hersham Place

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hersham-rylaan 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai.

Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 aparte slaapkamers wat 'n volledige badkamer met 'n stort en bad deel.

Gaste kan gebruik maak van gemeenskaplike geriewe soos 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met mikrogolfoond, skottelgoedwasser, stoof en oond. Op die perseel is daar 'n braai- area wat met die eienaar wat op die perseel woon, gedeel word.

Ontbyt kan op versoek gereël word. Parkeerplek is op die perseel, in 'n motorhuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hersham Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hersham-rylaan 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hersham Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hersham-rylaan 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YmI4ZTE0LWRiNDMtNDJhMC05YWRmLTA5NjNhNGNhOWNiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 4 Hersham Drive Hersham 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053234988028 22.245339006186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!