Heuningbos Family Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heuningbos Family Home is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in Myburghpark, Langebaan.

Dié huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n opwasarea. Die eetkamer het 'n etenstafel en sitplek vir 10, en 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die huis bied 'n gedeeltelike uitsig oor die meer vanuit die boonste balkon.

Slaapplek

'n Bespreking by Heuningbos Family Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heuningbos Family Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 15)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za