Tergniet Akkommodasie by Holiday House on Cowry 35696 | LekkeSlaap
+18

Holiday House on Cowry 35696

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry Circle 21, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Holiday House on Cowry 35696 is in Tergniet geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV, en 'n eetarea met heelwat sitplek.

Die leefkamer lei na 'n houtdek met buitelugmeubels, 'n vuurput, braaigeirewe en 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House on Cowry 35696 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cowry Circle 21, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry Circle 21, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtvuXoMEkUJsCCydPuvwwgOJTvsFWRZnCsO4b2D45yT2a5CuZxu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 100  per nag (plek vir 6) 21 Cowry Circle Tergniet 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0677347 22.1877315
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za