Holiday House on Glentana 35705

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on Glentana 35705 is ‘n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Outeniekwastrand, 100 m van die strand af.

Dié huis beskik oor 4 kamers en 3 badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en ‘n toilet. Daar is nog 2 kamers met koningingrootte-beddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n etenstafel en ‘n binnebraai. Die sitarea het ‘n TV met DStv.

Veilige parkeerplek is in 2 motorhuise beskikbaar en die huis het ‘n alarmstelsel. Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on Glentana 35705 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On Glentana 35705 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za