Glentana Akkommodasie by Holiday House on Seekat 35728 | LekkeSlaap
+19

Holiday House on Seekat 35728

Selfsorg
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 30, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Holiday House on Seekat 35728 is 'n ruim selfsorghuis vir 8 in Glentana.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Een van die ander slaapkamers op die grondverdieping het 'n plafonwaaier, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die kamer het 'n see-uitsig, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die waskamer.

Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer met 'n TV met DStv en WiFi ontspan. Die tweede sitarea is op die eerste verdieping en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die see en die omgewing.

Daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek voor die motorhuis. Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.

Glentana bied verskeie doendinge, soos swem, vlieërplankry, walviskyk tussen Julie en Desember en gholfspeel by die Fancourt Gholflandgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House on Seekat 35728 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Seekatstraat 30, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 30, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8591964e03e66f81551a1957007ea69cdcd052f58322d991dd919dffe329dddc7e51ae150aa06cd7ad73433052b7487850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 6) 30 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0488656 22.3117498
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za