LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holly Close Loft | LekkeSlaap
+11

Holly Close Loft

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Holly Close Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Saam met vriende

Bietjie afgesonder gevoel, maar nogtans aangename verblyf gewees.

Loft kan doen met lugversorger vir somermaande, maar eienaar het die ekstra myl gegaan en moeite gedoen om nog 'n waaier te voorsien.

Mervin P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin P
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Ons het 4 nagte gebly en tuis gevoel. Beslis 'n perfekte plek vir 'n vakansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and tranquil.

We stayed 4 nights and felt right at home. Definitely a perfect place for a holiday away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lucraine C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucraine C
Gesin met klein kinders

Pleased.

Helpful and friendly. Good.

Bertus L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus L
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker gebly naby alles en heeltyd welkom gevoel. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Chryshelda H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chryshelda H
Saam met vriende

Dit was die lekkerste kuier ooit.

10 uit 10. Ek sal enige tyd Holly Close Loft aanbeveel. Die atmosfeer is rustig, die plek skoon en netjies en als is vir jou beskikbaar. Die eienaars laat jou sommer vanaf aankoms gemaklik voel en is baie vriendelik an behulpsaam. Michelle, baie dankie. Ons het sommer lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Lillian G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian G
Saam met vriende

Beste plek ooit.

Dankie aan Michelle en haar man vir julle wonderlike gasvryheid en die vriendelikheid met my hondjies, dankie baie.

Tinus K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike verblyf, beslis waarde vir geld. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Dirksmit S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirksmit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik, als wat jy nodig het.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal Holly Close Loft vir enige persoon aanbeveel. Baie netjies, als wat jy nodig het. Die ligging is goed en eienaars is baie nice mense.

Avril N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Lekker plek, baie netjies en skoon. Trappe na solder is baie steil as jy swaar bagasie moet dra en reëlboek is bietjie sleg, maar dis seker hoe dit skoon en netjies gehou word. Balkon was lieflike en veilige plek om in die oggendure te sit terwyl ander slaap sonder om hulle te pla.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and clean.

Nice place, very neat and clean. Steps up to loft are pretty steep for lugging heavy luggage and rule book is a bit off putting but I am sure that is how it is kept so neat and clean. Balcony was lovely and a safe place to sit in the wee hours of the morning while others were sleeping without bugging anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anriëtte C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriëtte C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was 'n baie lekker vakansie. Dankie, Michelle, vir alles. Sien jul beslis gou weer.

Samantha T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha T
Saam met vriende

Goeie ligging, redelik sentraal aan die middedorp.

Verwelkoming was redelik afgerammel, weet skaars wie ons ontvang het nie. Tweedens het een van my vriende voor die hek parkeer en die eienaar van die wit bakkie het die situasie redelik swak hanteer. Hulle noem ook dat die plek daagliks skoongemaak gaan maak, in ons geval het dit nie so gebeur nie. Mop was ook stukkend en ekstra toiletpapier help altyd.

Muaad O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muaad O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg vanaf die huis.

Holly Close Loft is 'n wonderlike plek en ons het tuis gevoel. Een van ons gunsteling plekke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

Holly Close Loft is an amazing place and we felt at home. One of our favourite places.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yuanita A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanita A
Gesin met tieners

Kompak en modern.

Die plekkie het alles wat oop en toe maak. Baie oulik ingerig.

Sam S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The loft was awesome but the warning for snakes put me off.

See stars.

Vivian P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Sal beslis weer daar gaan bly. Fantastiese plek. Uiters netjies en veilig.

Louis B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met al die nodige geriewe.

Kan net aanbeveel dat advertensie melding maak van toegang tot woonstel met trappe is ter wille van bejaardes vir wie dit moeilk kan wees. Ons kan darem nog! En gestremdes. Hulp en diens om vir ons akkommodasie op laat stadium te kry, was uit die boeke.

Ansie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Holly Close Loft is netjies en skoon.

Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-singel 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWlQaOEYaJOoDeL3hTsiBHsCD9zniiRoWm07VdJSamgFg08FYDW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 11 Holly Close Bellville 7535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.883776736527 18.657606840134
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!