Hook Shot Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Frikkie R - Des 2023
Algehele gradering
Super.
Eben S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike familietyd in 'n perfekte kuierhuis.
Charné O - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Hook Shot Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer asook die rapportering van steurnis in dak. Dit is dadelik aangespreek en glo ons die probleem is opgelos. Ons waardeer jul terugvoer en altyd welkom terug.Ons huis is respekteer en in goeie toestand gelaat .Kommunikasie met gas ook baie goed deurgaans.
Cedric C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dankie vir tyd en terugvoer. Ons huis is in perfekte toestand gelaat en altyd welkom terug.
Chris Labuschagne L - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome stay in a great location!
Hook Shot Lodge se terugvoer
It was only a pleasure to host these friendly mindful guests. The house was left in pristine condition and Chris and friends will always be welcome to return to any of our 3 homes. Thank you for choosing our home and for your very positive feedback. Take care.
Michael M - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Simone J - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul ons gekies het, net 'n plesier om jul te ontvang en die Lodge is in perfekte toestand gelaat. Julle is altyd weer welkom by enige van ons huise.
Dawie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Huis is netjies, ten volle toegerus, rustige atmosfeer.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dit was regtig 'n voorreg om hierdie vyf ster gaste te ontvang by Hook Shot Lodge Hulle sal altyd welkom wees by enige van ons huise .Die huis is in perfekte toestand gelaat. Dankie dat julle ons huis gekies het.
Brandon P - Des 2021
Algehele gradering
Good accommodation but not flexible.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback . It is very unfortunate that you felt offended as Estate Security requires that rules and regulations are explained to all guests booked on the Estate by hosts/owners on arrival every time . Take care and thank you for your visit and leaving the house in mint condition.
Lize P - Nov 2021
Algehele gradering
Vir waarde vir geld, soek elders.
Lees meerEttienne L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Hannes W - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nadine B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Allan K - Feb 2018
Algehele gradering
The lodge was spotless and we tried to leave it that way too as the owner sets very high standards.
Hook Shot Lodge se terugvoer
We enjoyed receiving these guests at Hook Shot Lodge. Air-conditioners are installed in all the bedrooms, the summer season in Robertson varies from moderate to hot.
Thank you for visiting you will always be welcome.
Candice N - Jan 2018
Algehele gradering
Comfort and luxury.
Hook Shot Lodge se terugvoer
You were such a lovely family to receive, you were mindful and considerate guests any host would love to receive. You will always be welcome again.
Thank you for choosing Hook Shot Lodge.
Chris S - Des 2017
Algehele gradering
Ruim, moderne tuiste.
Lees meerHook Shot Lodge se terugvoer
Dit was net 'n plesier julle te ontvang by Hook Shot Lodge. Die positiewe terugvoer rakende julle ervaring maak dat ons regtig hou van dit wat ons doen en maak dit maklik om dit vir gaste so aangenaam moontlik te maak. Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir jul besoek by ons.
Arina V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie stylvol!
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dit was regtig vir ons heerlik om julle by ons te ontvang. Julle is modelgaste en konsidererend. Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot Lodge. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en ons sien uit om jul gou weer te ontvang.
Groete
Elda
Hook Shot Lodge
Elsaine C - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige huis met die beste ligging in Robertson!
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om hierdie spesiale gaste by Hook Shot te ontvang. Baie dankie vir die besoek .Dit is vir ons wonderlik om te hoor dat jul Hook Shot en ons mooi Vallei geniet en ervaar het.Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot.
Deon M - Apr 2016
Algehele gradering
Great accommodation and a lovely town.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Thank you so muck for your positive and kind feed back.You left Hook Shot in pristine condition. You are special guests and will always be welcome at Hook Shot.Take care and kind regards.
Shaneen B - Feb 2016
Algehele gradering
Ons verblyf by Hook Shot Lodge was so lekker ons gaan beslis weer terug soontoe.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle is droom gaste en jul het Hook Shot in 'n onverbeterlike netjiese toestand gelaat.Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.Vriendelike groete.
Ilze W - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus.
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dankie vir jul gesin se besoek Ilze. Dit was vir ons lekker om jul te ontvang by Hook Shot en ons sien uit om jul weer te ontvang.
Jaco C - Sep 2015
Algehele gradering
GREAT!
Hook Shot Lodge se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer en besoek Jaco.Hook Shot het dubbelbed fasiliteite vir hoof suite .Dit word verskaf indien aangevra deur gaste.
Barry V - Apr 2015
Algehele gradering
Like being at an hotel!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silwerstrand Boulevard 46, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom