Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Marketing Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Jolene J - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Jaco D - Aug 2022
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Sonia D - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Esmé F - Jan 2021
Algehele gradering
Personeel is vriendelik en hulpvaardig.
Dan R - Des 2020
Algehele gradering
Met ons aankoms Sondag was dit baie besig en raserig, want hulle bedien etes an die publiek so Sondag was nie regtig 'n plesier nie, maar ons verstaan dat hulle 'n inkomste moet verdien.
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Kamers is bietjie donker. Verskeidenheid geregte op spyskaart is min ─ bitter min. Kos is egter bitter lekker.
Hotel Numbi and Garden Suites se terugvoer
Geagte meneer Henning,
Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek en vir u terugvoering. Ons sal beslis aandag skenk aan die punte wat u noem en ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete
- Kapasiteit: 132 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom