Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van 2 Oseane

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Huis van 2 Oseane
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very nice and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met die mooiste natuurskoon.

Pragtige uitsig, elke km werd. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay!

Ons het baie lekker, rustig en veilig gebly. Definitief waarvoor ons betaal het, het ons gekry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat 'n lekker verblyf met uitsig oor die see. Moet dit nie mis nie! Alles was net lekker. Baie spesiaal en baie dankie vir jou vriendelike hulp. Ek sou meer sterre wou gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and very relaxing, the sound of the waves were so soothing.

Very nice and cosy, close to the beach, shops and restaurants. We were welcomed on arrival and felt right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegkom naweek net wat ek en manlief nodig gehad het. Agulhas is 'n rustige plek.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eienaars het ons baie goed verwelkom en was baie behulpsaam. Alles was baie skoon en netjies in die eenheid. Alles wat ons benodig gehad het, was in die eenheid. Sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies op die strand lieflike uitsig vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir selfsorg, spierwit en goeie gehalte bedlinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marques M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike annkoms, baie netjies en mooi uitsig vanaf balkon.

Dit was heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Enkelreisiger

Heerlik. Lekker verby.

Ek het lekkerder as lekker gebly. Die eenheid is baie goed geleë, het alles gehad wat mens nodig het, met maklike toegang na die strand, restaurante en in- en uitgaan paaie. Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly en beslis op 'n meer gereelde basis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Heerlik. Vriendelike en behulpsame gasheer en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Our stay was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Baie lekker langnaweek.

Die kamers is uitstekend geleë met 'n see-uitsig, baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Baie dankie Riaan. Julle is altyd welkom by ons. Groete aan Jo en Yvonne.

Huis van 2 Oseane
Willie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker, veilig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, lekker.

Netjies, lekker, ruim aan al ons behoeftes voldoen en gemak. Great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies in 'n rustige omgewing. Uiters vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou. Tops!

Verblyf is sentraal geleë naby aan die see. Lekker braai-area en restaurant is naby. Lekker wandelroetes. Absoluut veilig en rustig. Dankie Hannes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid Jakobus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid Jakobus S
Enkelreisiger

Fantastiese ligging en baie welkom geheet.

Sal definitief die plekkie aanbeveel, die eienaar het ons regtig verwelkom en sal weer die plekkie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie vriendelik ontvang, gehelp met afdra van bagasie, skoon en netjies, pragtige plek met uitsig oor die see. Lekker gebly en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met pragtige see-uitsig.

Silwerskoon en privaat verblyf met alles wat jy benodig. WiFi en DStv is beskikbaar. Heerlike groot bed met kraakwit beddegoed. Netjiese badkamer met lekker groot stort. Veilige onderdakparkering. Netjiese braaigeriewe in pragtige tuin met 'n silwerskoon kwaliteit braairooster. Loopafstand vanaf die see en restaurante. Baie vriendelik ontvang deur Isa. Het heerlik ontspan op die stoep met sy pragtige see-uitsig. Sal definitief weer gaan kuier. Tien uit tien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marienette G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marienette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Baie goed geleë. Netjies, waarde vir geld. Eenhede is pragtig en knus ingerig. Eienaars doen baie moeite en laat mens tuis voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too short stay.

Owners friendly. Rooms comfortable and well-equipped. Good location, close to the beach and the restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n "Ons sal weer kom oorslaap" tuiste.

Baie vriendilke diens en uiters goed toegeruste wooneenheid. As 'n persoon met 'n braaiverslawing was die braaigeriewe en toerusting 'n plesier om te gebruik. Was spyt dat ons slegs beplan het vir een aand se oorslaap. As ons weer in daardie rigting toer, sal Huis van 2 Oseane 'n definitiewe moet op ons lysie wees. Baie dankie Hannes en Isa vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek aan die punt van die 2 oseane.

Baie vriendelik ontvang mooi skoon en netjies. Heerlike handdoekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic lekker.

Biejtie swaar sonder kombuis (wasbak/water) anders baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Wasbak is vandag ingesit.

Huis van 2 Oseane
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Dit was 'n baie lekker naweek. Ons het so baie mooi plekke gesien. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic stay.

We were very happy with the accomodation and the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilna R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Huis van 2 Oseane is baie goed toegerus, ook die braaigeriewe. Alles is baie netjies en smaakvol. Die ligging is puik. Isa het ons baie vriendelik en professioneel behandel. Ons kan dit sonder voorbehoud aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Rustige omgewing en veilig. Die plek is uiters netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Ek beveel die plek ten volle aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Annette G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Annette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging met mooi see-uitsig en privaat.

Ideaal geleë met mooi uitsigte. Braaigeriewe en eenheid baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Sias K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle vakansie.

Die gasvryheid van die inwoners het die verblyf baie aangenaam gemaak. Die ligging is ideaal naby die see en restaurante. Die eenheid was baie netjies en het alles gehad wat nodig is vir 2 persone om 'n rustige vakansie te kan geniet. Sal beslis weer hierheen kom en dit word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V

Dit was uitstekend. Ons het lekker gebly.

Die ligging en uitsig was perfek. Dit is 'n veilige omgewing en maklik om ver ente te gaan stap. Ek sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Met die see in my ore en die son en wind op my lyf, was dit 'n openbaring van vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay during a touring holiday.

I will be returning for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Huis van 2 Oseane is perfek en die perfekte plek waarvandaan die omgewing verken kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Dirk.
Hoop ons sien julle gou weer.

Huis van 2 Oseane
Mariana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet.

Baie vriendelike en behulpsame en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful ocean views, neat and clean accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay, the unit was neat and clean with beautiful ocean views. Our hosts were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abner I - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abner I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Mooi skoon en gasvry. Pragtige dekor. Pragtige uitsig. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Baie kort kennisgewing, was diens vriendelik en goed.

Is bietjie wegesteek. In die nag bietjie gesukkel om dit te kry. Danksy GPS kon ons dit darem kry. Straatname nie maklik sienbaar as dit donker is nie. Nietemin sal ek dit nog sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great room, neat, clean, well presented, friendly.

Great view of the sea. Good walks. Close to shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna ons gesoek het.

Lekker stil en naby aan die strand met goeie uitsig. Lekker privaat en stil en die ontvangs warm en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Ideaal vir die toeris wat die besienswaardighede wil besigtig. Stapafstand vanaf die mees suidelike punt van Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek, perfekte verblyf!

Van aankoms af het Isa en Hannes ons laat tuis voel, met 'n heerlike koue verversingtjie wat in yskas vir ons gewag het. Die plekkie is pragtig, skoon met alles wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek, 'n wonderlike uitsig en stapafstand van alles af. Heerlik rustig met 'n fantastiese braaiplek en tuin. Ons kom beslis weer terug en kan Huis van 2 Oseane met graagte aanbeveel. Baie dankie Isa en Hannes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a perfect 2 days!

We loved the place. It was cozy and comfortable with exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gekuier.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, dit kon nie beter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view, great location and clean and tidy unit.

The unit contained everything we required for our overnight stay. The hosts were lovely and very welcoming and the view from the little balcony was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en ideaal geleë.

Dit is die regte plek vir ’n wegbreek! Kon lekker uitrus - was ’n fees ! Loopafstand vanaf die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, quick getaway.

The owners, a retired couple, were very friendly and welcoming. The room's lay out is very well thought through with a great bed and bedding. Everything you need is provided in the kitchen. We did not spend much time indoors but if you would come for a weekend to relax, you will find great ocean views, stunning braai facilities, real close to great restaurants and just a stone's throw from the waves. All safety legislation is complied with and even in this tough times of Covid the owners make it their mission to make us feel welcome! We actually felt guilty for not spending more time in using the braai and garden area and facilities provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Thank you for this lovely review, Theo. I don't think we are retired. This guesthouse is a 24/7 business when Covid is not present. See you soon again.

Huis van 2 Oseane
Elliott K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliott K
Enkelreisiger

Wonderlike uitsig.

Die woonstel is gerieflik en goed toegerus, met 'n fantastiese uitsig oor die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier ten spyte van ongure weer.

Goeie ligging, goeie uitsig, baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Verblyf baie netjies en skoon en baie aandag word gegee aan fyn detail. Sal definitief aanbeveel en weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudy J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice view on the ocean and close to lighthouse and restaurants.

Everything you might need for self-catering in walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-uitsig altyd 'n wenner.

Baie vriendelik ontvang! Pragtige plek, goed ingerig, netjies en skoon. Stapafstand vanaf huis na eetplekke en ander interessante besienswaardighede. See-uitsig vanaf stoepie 'n reusewenner. Baie privaat, so ook die braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carreen D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag kuier!

Vriendelike ontvangs deur Isa, gerieflike, praktiese en stylvolle akkommodasie, en die mooiste omgewing net ‘n paar treë weg. Dit was ons eerste besoek aan L’Agulhus en die Huis van 2 Oseane, maar beslis nie ons laaste nie. Die kersie op die koek was die volmaan wat Hannes ons herinner het om van ons stoep af te sien opkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Hannes and Isa are the best hosts ever, the room was outstanding and supper clean with quality appliances, furniture and a view of the ocean to die for. We will absolutely visit Huis van 2 Oseane again and again when we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Walking distance from lighthouse, southern most point in Africa and delightful restaurants. Friendly hosts. Clean and spacious. Safe undercover parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging.

Stapafstand van die vuurtoring, mees suidelike punt van Afrika met heerlike restaurante. Vriendelike gashere. Skoon en ruim. Veilige onderdakparkeerplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fallon J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon J
Gesin met klein kinders

Amazing view and the kindest owners ever, super friendly.

Amazing view and super amazing owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uit die boonste rakke.

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs in 'n skoon en netjiese woonstel. Ons het die 3 nagte se verblyf baie geniet en sal beslis weer by julle kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeie dag Andre,

Dankie vir julle ondersteuning. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
En dankie vir die netjiese toestand waarin julle die eenheid vir ons teruggegee het..

Huis van 2 Oseane
Lizel W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer wil teruggaan.

Uitstekend! Huis van 2 Oseane was ons beste selfsorgvakansieverblyf, waarde vir geld, mooi ligging, baie netjies en skoon. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeie dag Lizel,

Dankie vir die goeie terugvoering. Julle is so welkom om weer hier te kom draai. Jammer die weer speel nie altyd saam nie, maar dit is deel van AGULHAS se sjarme. 'n Mens kan soms minder sjarme en meer sonskyn geniet.

Groete

Huis van 2 Oseane
Liezel J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Wat 'n ongelooflike mooi uitsig! Die plekkie was netjies, skoon en het alles gehad wat ons ooit sou nodig hê. Wat 'n voorreg om koffie en beskuit op die stoep te kan geniet en die see te aanskou. Tien uit tien vir die filterkoffie! Isa en Hannes, julle is great mense! So vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer vir julle kom kuier en langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie vir die mooi verwysing Liezl.
Dis goed as mense ons harde werk waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Marina D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons verblyf was heerlik in ruim en netjiese woonstel en sal nie weer op 'n ander plek wil bly nie. Dankie vir jul vriendelike ontvangs en jammer ons kon nie langer bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Pragtige verblyf! Baie vriendelike gasheer/vrou. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Sal dit enige tyd aanbeveel vir besoekers. Eienaars gee ook inligting oor die dorp. Dit is een van die beste plekke wat ons op LekkeSlaap gebruik het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom!

Pragtige skoon netjiese plek met lekker buitebraai! Alles loopafstand van see, restaurante ens. Baie veilig. Ons het dit vreeslik geniet! En, free WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Enkelreisiger

Uitstekend!

Is vriendelik ontvang, uitstekende uitsig en pragtige plek! Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold Lionel Allan M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M
Saam met vriende

Fantasties.

Beslis vyfster-gehalte en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse Z - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Ek het geboek vir familie en hulle terugvoer was dat hulle vreeslik lekker daar gebly het, by mooi en gerieflik. En baie vriendelike en behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome people, stunning place!

I've booked various accommodation over the years but this is by far my favourite to date.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome mense, pragtige plek!

Ek het oor die jare verskeie akkommodasie bespreek, maar dit is verreweg my gunsteling tot op datum.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Thank you Carol-Anne. A better compliment we cannot wish for. I feel like printing the review and hang it where everyone can see it. It was so nice having you, and we hope to see you again soon. Hannes, Isa and our cleaning assistant, Sharon.

Huis van 2 Oseane
Gesina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste woonstel.

Pragtige, goed toegeruste wooneenheid. Gasvrou en -heer, baie vriendelik en tegemoetkomend. Ideaal geleë met uitsig oor see en naby interessante plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Chrstine. Ons waardeer die goeie resensie en julle ondersteuing. Julle kan maar weer kom. Ons is seker daar is nog 'n paar interresante plekke wat julle gemis het.

Huis van 2 Oseane
Dalene H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Vriendelike gasvrou en gasheer, wonderlike ligging en alles super skoon. Alles wat mens nodig het en nog meer. Wens ons kon langer bly.

Wonderlik! Super skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Super skoon, dankie Dalene. Isa en ons skoonmaakdame Sharon, straal van geluk oor julle resensie. Ons wonder partykeer of mense besef hoeveel van ons dag gebruik word om 'n plek so skoon as menslik moontlik te kry, maar jy het nou bevestig dat dit raakgesien word. Ons wens regtig julle kom draai weer hier.

Huis van 2 Oseane
Nicholette B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Ons het tog te lekker by julle gekuier. Die eenheid is so mooi skoon en netjies en het wraggies alles wat mens nodig het. Die stort en bed was wonderlik. Die see se gesuis heelnag en oggend het dit baie moeilik gemaak om uit daai heerlike bed op te staan. Koffie en beskuit op die stoep met die see uitsig was net te lekker! Baie dankie julle vir 'n heerlike oornag stop. Ons het sommer na Seagulls toe gestap vir aandete, heerlike vars lynvis, calamari, rooiwyn van Agulhas en egte Duitse Weiss bier. Ons sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Nicholette. Pragtige resensie. Jy kan begin boeke skryf. Ek sal almal koop. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Nazmie W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazmie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Money well spent!

Online pictures do not do justice to reality. Initially we were very sceptical about the venue, but were overjoyed with just about every aspect of the accommodation upon arrival. What we received and experienced superseded our expectations by far. Thanks so much to the wonderful, helpful and friendly owners and hosts, Hannes and Isobelle. You and the quality of your accommodation have really contributed positively to a very relaxing, memorable and enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geld goed spandeer!

Die foto's doen nie die instansie gestand nie. Ons was eers skepties oor die plek, maar was beïndruk met als to eons arriveer. Wat ons ontvang en beleef het het ons verwagtinge oorskry. Dankie aan die wonderlike, behulpsame en vriendelike eienaar en gasvrou - Hannes and Isobelle. Julle en die gehalte van jul verblyf het ’n positiewe impak gehad en kalmerende, onvergeetlike en lekker verblyf verseker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Thank you Nazmie.

We are happy to make friends with the sceptics. We hope to see you again soon. You left the unit as neat and tidy as when you moved in, which makes you and 5-star guests' in our books.

Huis van 2 Oseane
Thelmarie T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik! Wat 'n oulike plek met die beste see uitsig.

Die eenheid se afwerkings is besonder netjies en die bed fantasties. Daar is selfs water, ys, beskuit, tee, koffie en suiker. Die eenheid is binne stapafstand van al die restaurante en winkeltjies wat dit ideaal maak. Tog is dit in 'n baie stil area geleë met pragtige uitsigte oor die see. Ons het heerlik gekuier en sal gou weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Hi Thelmarie, baie dankie vir die goeie resensie. Ons dorpie is werklik geseend met 'n unieke atmosfeer en 'n swak woonplek sal die heerlike ervaring bederf het. Sien gou weer.

Huis van 2 Oseane
Madelein B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die verblyf was baie gerieflik en het alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Madelein. Ons luister na wat ons gaste voorstel en dit help om ons aan te koop en te verander sodat die eenheid so gerieflik moontlik is. Ons hoop julle kom weer kuier.

Huis van 2 Oseane
Carol P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer.

Die plekkie is netjies ingerig met alles wat jy nodig het. Die uitsig is pragtig en die stoep sit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Carol. Ons kry min kans om self die stoep te geniet maar ons is geseend om elke dag die uitsig te waardeer.

Huis van 2 Oseane
Tiaan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, waarde vir geld.

Baie netjiese en oulike plek. Baie skoon, netjies en ligging is ideaal. Bed is baie gemaklik en die ekstra koffie en melk was baie onverwags en welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Tiaan, as ons in 'n plek bly waar daar filterkoffie is, gee ek dadelik 5 sterre. Ons is bly julle het dit geniet. Kom weer, hier is vars koffie.

Huis van 2 Oseane
Maryann B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Isa en Hannes het ons regtig 'n warm ontvangs gegee. Goeie gesindheid deurgans geopenbaar, was altyd bereid om van hulp te wees. Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Maryann. Ons gesindheid is maar baie 'n spieelbeeld van ons gaste se gesindheid wanneer hulle arriveer, en seker andersom ook. Dit is so lekker om mense te kry wat bly lyk om hier aan te kom. So nou en dan kry ons mense wat lyk asof hulle by 'n strafkamp ingeboek het. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Huis van 2 Oseane
Andries J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons gashere was vriendelik, beskikbaar en kon ons van die nodige inligting oor die omgewing voorsien. Die verblyf-eenheid is netjies en alles wat normaalweg benodig word was beskikbaar. Beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Ekskuus dat ek so lank vat om te antwoord Andries. Partykeer mis mens net dinge. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop julle kom draai weer hier. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Donovan J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en perfek vir 'n langnaweek met alles wat 'n mens benodig.

Dit is 'n baie aagename gastehuis. Die kliëntediens van was eersteklas. Sal weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Donovan. Ek sien jy voel veiligheid is nie voldoende nie. Kan ek net noem dat ons sonder mure en tralies is omdat ons dit nog nie nodig gekry het nie. Ten spyte van geen inbrake die afgelope paar jaar nie, ry ons gemeenskap, waarvan ek deel is, elke nag patrollie van 23:00 die nag tot die volgende oggend 05:00. Daar is net een pad na Agulhas en dit is met kameras beman. Sodra ons voel dit is onveilig, sal ons die gaste agter tralies sit. Tot dan, laat ons die vryheid geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete

Huis van 2 Oseane
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Vriendelike ontvangs, goeie koffie en lekker beskuit, pragtige uitsig, netjiese skoon verblyf, goed geleë, met alles wat nodig is in pragtige detail. Die eienaars doen regtig baie moeite, baie dankie. Genoeg inligting en pamflette van omliggende besienswaardighede met detail is in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie Lynette. Ons het nou 'n koue biertjie by die lekker koffie gevoeg, so julle kan dit ook kom probeer. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Christene T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christene T
Saam met vriende

Netjiese gerieflike akkommodasie.

Goed geleë, netjies gerieflike akkommodasie. Pragtige sonsopkoms! Eienaar baie behulpsaam en akkommoderend. Baie dankie. Hou so aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeiedag Christine,

Dankie vir die terugvoering.
Wat veiligheid aanbetref. Ons verstaan dat gaste wat gewoond is aan heinings en tralies effens ongemaklik mag voel met ons alles oop benadering. Ek wil darem byvoeg dat ons dorpie se misdaad beperk is tot meestal motoriste wat nie by stopstrate stilhou nie. Ten spyte daarvan ry/stap ons as gemeenskap elke nag patrollie tussen 22h00 en 05h00. Ons slaap baie gerus in Agulhas.

Sterkte met die baie goeie werk wat julle doen met julle reis deur ons pragtige land.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Amanda K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

House of 2 Oceans is perfek geleë, baie netjies en 'n aangename verrassing.

Ons kan regtig House of 2 Oceans aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang deur Hannes en hulle doen alles in hulle vermoë om mens se verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak. Die ligging is baie goed, loopafstand van alles af, met 'n see-uitsig vanaf die stoepie, alles binne en buite is baie netjies en skoon en van goeie gehalte met 'n lekker private buite braai-area. Dit was 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeiedag Amanda en Bennie,

Dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om mense uit ons verre verlede toevallig as gaste te kry. Ons sien uit om julle weer te sien.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Estelle D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek met die mooiste uitsig.

Die verblyf is fantasties en beslis meer as waarde vir jou geld. Die eienaars Hannes en Elna is die mees hulpvaardige persone en loop die ekstra myl vir hulle gaste. Die foto's wys nie regtig hoe asemrowend hierdie stukkie paradys is nie. Sal House of 2 Oceans beslis vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeiedag Estelle,

Baie dankie vir die baie mooi terugvoering. Dit werk nogal na beide kante toe. Hoe vriendeliker die gaste, hoe meer geniet ons dit en hoe vriendeliker raak ons. Gelukkig kry ons maar min gaste wat lyk asof vakansie 'n straf is. Kom kuier gerus weer, ons het julle baie geniet.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Juanita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly! En dit baie geniet! Die eenheid was baie lekker, met alles wat ons nodig gehad het vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Goeiedag Juanita,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.Ons waardeer julle ondersteuning en ons probeer om ons gaste se verblyf perfek te maak.

Groete,
Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Gershwin G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and breathtaking.

Very nice place, Hannes must just take better pictures of the place as the pictures on the site are not good to advertise. I took a last minute booking on this place and it way exceeded my expectations. He must upload better pics just and also bring a fan with you because the place can get very hot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Hi Gershwin and Carli. Thank you for the nice review. We are glad you enjoyed your visit with us. Regarding your vote of no confidence in my camera work; If I took better pictures, you would not have been so impressed with the real thing. It is called "An unintentional good strategy". We really hope to see you again. It was a pleasure to have you as guests.

Regards,
Hannes and Isa

Huis van 2 Oseane
Hannes W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons is vriendelik deur Hannes en Isa otvang en hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Die wooneenheid het al die geriewe wat 'n reisiger nodig het om heerlik te ontspan en is pragtig skoon en netjies. Dit is keurig gemeubileer en alle linne en beddegoed is van hoogstaande gehalte. Die buite braaigeriewe bied alles wat 'n braaimeester nodig het. Die ligging bied 'n mooi see-uitsig en is binne loopafstand van restaurante en winkels. Ons kan House of 2 Oceans met vrede aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop julle is gou weer lus vir 'n naweek af. Ons het nou baie goeie beligting by die braai opgesit nadat julle weg is. Groete

Huis van 2 Oseane
Jw K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jw K
Gesin met tieners

Besonder aangenaam!

Alles in die eenhede is van 'n baie hoë standaard. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis van 2 Oseane se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Pieter. Agulhas is sekerlik die veiligste dorp in Suid Afrika en ons voel die veiligheid is op standaard vir die omgewing. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hannes

Huis van 2 Oseane
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdd8f11211d262f7522b3b7d65f5c0184a1e567c205773a37cadf42d160498b541d6a71f837054f8a264ed99855839bd1f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem