Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtkapperspoort Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbaai Hoofweg, Constantia Nek, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Houtkapperspoort Mountain Cottages is in die Houtkapperspoort Berglandgoed, teen die hange van 'n berg met 'n uitsig oor die Houtbaaivallei. Dié kothuise is in 'n versteekte dal en skuil in die skaduwee van die inheemse bome. Houtkapperspoort bied 'n wegbreek wat stil is in die vars berglug en omring is deur eindelose woudpaadjies wat deur die fynbos kronkel.

Verblyf is beskikbaar in 11 selfsorg-kothuise. Elke kothuis het 'n stoep, braaigeriewe, gehaltelinne, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, lugversorging, 'n kaggel en/of ondervloerse verhitting. Verder het elke kothuis ook 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Sekere van die kothuis het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Elke kothuis het hoë spoed veselinternet.

Die landgoed het 'n swembad, tennisbaan, 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam, asook 24 uur-sekuriteit.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die besienswaardighede in die omgewing wil verken, soos 'n verskeidenheid wynplase, restaurante en stap- en voetslaanroetes.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Houtkapperspoort Mountain Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 3

Ligging

  • Houtbaai Hoofweg, Constantia Nek, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houtkapperspoort Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbaai Hoofweg, Constantia Nek, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185a3dca7c397b633e6abb6a7b37ab24e03bea237172d6fdc649bdd28d71e05a43d3af9ff7fe1887ef3c753700c2a9fd02b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Hout Bay Main Road Constantia Nek, Constantia 7848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.011879415518 18.401619808529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem