LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by IKhaya LamaDube Game Lodge | LekkeSlaap
+101

IKhaya LamaDube Game Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhaya LamaDube Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat net 56 km buite Pretoria. Die wildreservaat is bekend vir sy staproeres, pragtige roetes en ikoniese besienswaardighede waaronder die Groot 5.

Verblyf is beskikbaar in verskeie eenhede in 'n natuurlike Afrika bos-omgewing. Die privaat en intieme verblyf is beskikbaar om aan individuele behoeftes te voldoen of die lodge kan as geheel deur 'n groep bespreek word. Elke eenheid het 'n privaat ingang met 'n stoep, asook gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis.

Die lodge het 'n swembad, 'n gastesitarea en veilige parkeerplek. Gaste is welkom om aktiwiteite soos voëlkyk, wildritte en wildkyk op die perseel te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 115 resensies vir IKhaya LamaDube Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink IKhaya LamaDube Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTdlM2VjLWNmMzgtNGYxNy1hZDJiLTBlN2Q3NWU1ZDFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690  per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Portion 51 Hartebeestfontein Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.407467 28.43651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!