IKhaya LamaDube Game Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n verhewe houtdek en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toegeruste kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus. Die houthuis het 'n waaier vir die warm somersdae, asook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese en unieke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die houthuis het 'n waaier vir die warm somersdae, asook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n grasdakdek en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, 'n kombuisie, eetarea, stoeparea en 'n privaat ingang en stoep in. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstofie en mikrogolfoond toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie, eetarea op die stoep en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het 2 privaat ingange en 'n buitebraai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne, ongekunstelde eenheid skuil tussen die bome en het 'n privaat plonspoel. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n toegeruste kombuisie, eetarea en sitarea. Daar is 'n waaier vir die warm somersdae. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne bosstyl villa het onderdakparkeerplek en 'n privaat plonspoel. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die villa het 'n waaier, haardorër, privaat ingang en 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef. Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek. Wildritte beskikbaar teen ekstra koste. Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie. Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer. Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat. Ongelukkig geen kinders toegelaat. Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word. Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs. Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet. Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Geen kinders onder 18