by IKhaya LamaDube Game Lodge | LekkeSlaap
+101

IKhaya LamaDube Game Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 116 resensies vir IKhaya LamaDube Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Angelinah M - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelinah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ikhaya Lamadube is a very beautiful place. A place to go for some peace of mind. Everything about that place is up to standard. I was blown away.

Breganza J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie beïndruk met alles.

Vandat ons by ontvangs aangemeld het is ons vriendelik behandel. Die personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. So ook Gerd en Tienie, die eienaars. Dankie julle was rêrig baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal Ikhaya Lama Dube enige tyd aanbeveel. Ons het die diere by die watergat baie geniet. Die vuurtjie en die naggeluide in die aande was die perfekte manier om te vergeet van die stad!

Nthabiseng M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing place to relax and spend quality time.

The staff is welcoming and very helpful, we felt at home. The cottage was clean and cosy. The place is breathtaking and perfect for relaxing.

Marion A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely stay in the bush.

We had a brilliant stay in the safari tent and mostly enjoyed our spacious deck the service was excellent and all our extra little requests were attended to with a smile. The attention to detail is such a pleasure for a self catering establishment and the staff are great.

Hanneke L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te ontspan!

'n Baie mooi en goed toegeruste chalet met alles wat jy nodig het. Ons het ons tydjie daar terdeë geniet en kan iKhaya LamaDube beslis aanbeveel.

Sonja N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie rustige wegbreek, die stilte was wonderlik.

Heerlik, ons het dit baie geniet, behalwe die swembadpomp wat 8 uur die aand aangekom het en die stilte versteur het. Dis die tyd om buite te sit en na die nag se bosgeluide te luister.

Heath D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heath D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was somewhat on the small side.

The room was clean, well presented, however it was rather small.

Jennifer W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W
Saam met vriende

Fantastic!

The welcome drink was a lovely touch. The room was beautifully clean. Staff helpful and friendly. We absolutely loved our stay.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

We are so thrilled that you had a wonderful stay.
We’d love to see you again soon!

IKhaya LamaDube Game Lodge
Anton V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek was baie netjies en die diens baie vriendelik.

Sien sterre.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Ons is dankbaar vir jou verblyf en sal jou graag weer wil sien kuier.
Tot volgende keer.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Kotie M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld

'n Stil plekkie weg van die stad se geraas met baie goeie verblyf.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Ons is so bly dat ons jou 'n bietjie rustigheid van die stad kon gee. Dit is wonderlik om te weet jy het jou verblyf by ons geniet en jy sal enige tyd weer verwelkom word.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Isabel S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing Bush retreat

We were so impressed with the service and cleanliness of the accommodation. We stayed in the tented camp - it provided everything we needed for a luxurious quiet bush retreat. Highly recommended.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Thank you Isabel for the kind words. We absolutely love our Safari Tent and it’s great news to hear that you loved it too.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Ria L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, privaat en veilige blyplek naby stad.

'n Rustige, privaat en veilige blyplek, gerieflik naby die stad vir 'n wegbreek. Villa waarin ons gebly het was baie skoon en netjies, baie gerieflik en mooi ingerig. Professionele personeel, ideale atmosfeer geskep in die blyplek. Dit is 'n bonus om op die dek of binne in swembad te sit en die wild dop te hou wat naby verbygaan. Kan 'n besoek aan die lodge beslis aanbeveel.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Ria vir die gloeiende resensie. Die swembad was 'n absolute moet vir ons, veral vir die warmer maande, en ons is baie bly jy kon dit op die beste manier gebruik.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Janice H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

By far one of the better places I've stayed at. Only 1.5 hours from the city, yet in the most tranquil, beautiful location. Friendly, helpful staff going the extra mile. Would visit again for sure!

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

We love that our guests don’t need to travel far to get a well-deserved break from the busy city. Knowing you got yours is fantastic! The team at iKhaya LamaDube would love to welcome you back.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Dewald V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir 'n naweek in die bosveld!

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek by julle. Personeel is baie vriendelik en huisie waarin ons gebly het was puik. Beveel julle aan vir enige iemand wat 'n naweek soek om bietjie weg te kom. Sien julle beslis weer!

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Ons is baie dankbaar vir jou resensie en ons hoop om jou binnekort weer te sien!

IKhaya LamaDube Game Lodge
Maria T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het baie lekker gerus. Stilte, stilte en nogmaals stilte.

Romien B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooier as die fotos.

Ons het in die hide-away gebly en was verras oor die pragtige, skoon, luukse eenheid. Dit is baie privaat en die ontvangs was fantasties. Die eenheid het alles wat mens nodig het en meer.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Om te hoor dat ons eenhede voldoen aan die standaarde wat ons gestel het, maak ons ​​baie gelukkig, ons is bly julle verblyf was alles wat julle verwag het en meer.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Angelique B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best ace to escape to!

We live in JHB and wanted a breakaway from the city noise etc. We searched on LekkeSlaap and came across iKaya LamaDube. What a wonderful place. We were met with such professionalism and grace. We were taken to our SafariTent and a full walkthrough of the place were given. We were blown away by the staff's friendliness and the place of course. I can recommend this place as a great go to if you want to escape the city and go to the bush! Keep up the good work and we will definitely see you again soon!

Coenie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Ons kon regtig agteroorsit en ontspan en afsluit en sal beslis weer daar oorbly.

Diane Nel R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Nel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in die bos.

Was 'n fantastiese wegbreek tussen die bos en stilte. Personeel is vriendelik.

Danie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

What a beautiful lodge, the staff are so friendly and helpful. We enjoyed every minute of it. Will definitely be back!

Izette G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens! Die verblyf is veilig en privaat in die bosveld.

Julle sien ons gou weer!

Natasha V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie rustig en vriendelike diens.

Monia S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjies. Uitsig is asemrowend.

Romantiese geïsoleerde eenheid wat ongelooflik skoon en netjies is. Personeel baie vriendelik en altyd behulpsaam. Dit is ideaal vir daardie romantiese wegbreek met jou geliefde. Die beste is om in die swembadjie te sit met 'n koue glasie en uit te kyk na die verskeidenheid wild wat verby loop.

Thomas A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and need.

We enjoyed our stay but the hidden cost disclaimer after our booking was secured came as a surprise. Breakage deposit only refundable after 4 week, please note that with the amount of utensils available to ease your stay no inventory was available to double check. Conservation fees not included in the daily rates. Although the booking was self catering, no mosquito repellant was offered even after asking. Other than the above we enjoyed our stay.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Dear Thomas Ackerman,
Thank you for taking the time to review your stay! As we aim to constantly enhance our guests’ experiences we have thoroughly investigated your concerns.

We are sorry if the initial 4-week deposit was a bit unsettling to agree to. It is a requirement that our partnered travel agents do include this in their accommodation description. This is a mandatory disclaimer that we put in place to reassure our international guests if there are any delays with their forex refunds. Thankfully we can confirm that this was not an issue for you and that your deposit cleared 6 days after your departure. If you did not get your refund please contact us soonest.

As a self-catering lodge, we do anticipate that our guests come fully prepared with all essentials such as mosquito repellent, however, all units and guests are provided with complimentary repellents which plug into the wall. Providing extra candles or topical repellents would come at a major cost to a small lodge such as iKhaya LamaDube. We imagine that our guests have the same expectations of what they would expect in their units as they would if they were to stay at a camp within the Kruger National Park - the difference, however, is observed in the complimentary welcome drinks, romantic turndowns and staff attending consistently provided by iKhaya LamaDube.

A stay at iKhaya LamaDube should be a relaxing time, it’s for this exact reason why we don’t bog down our guests with long inventory lists to check off. As noted in the review, there is a large number of utensils in each unit. However, a typical inventory list for us at iKhaya LamaDube doesn’t stop there considering the number of appliances, crockery, and creature comforts of the units - more than what is typically expected of a self-catering unit. This makes reviewing an inventory list a tedious task to complete which we leave for the iKhaya LamaDube team to do after every departure and takes an entire afternoon to complete - time we would much rather have our guests spend out on a self-drive route!

On our website, we have stated that “you will be subject to a conservation fee upon entering Dinokeng Game Reserve. This disclaimer is also included on all our affiliated booking agents. On Lekkeslaap in particular you will find this disclaimer in the 'rates section' under 'House Rules'. This cost is not included in the quotation you would have received for your stay because these fees are payable at the main entrances of the reserve. We are not responsible for collecting these fees nor for paying them on behalf of our guests when a booking is made because iKhaya LamaDube is a privately-owned game lodge within the Dinokeng Game Reserve and we prefer that these fees get paid to the reserve directly. These conservation fees are used by the reserve for running and general upkeep.

All the best,
The team at iKhaya LamaDube.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Lebo N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, romantic, staff very friendly indeed, quiet and relaxing. Really enjoyed my birthday weekend.

Price paid for the pool side cottage was really worth it. Cleanliness of the place is really on a top notch. Even when the lights went off the Saturday and Sunday, the staff were there to make sure we were fine and still enjoying ourselves. Suggestion for entrance on De Wagendrift Road, etiquette signage is needed, cause we got lost as there was no signage telling were we should go until we were assisted after calling the lodge.

Sulette R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike en hulpvaardige diens, ongelooflik mooi en ons het die privaatheid baie geniet.

Karin S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, netjie, gemaklik.

Ontvangs was vriendelik. Mense is baie behulpsaam. Die plekkie was elke dag mooi skoongemaak. Die dek is rustig en die sonsondergang was elke aand prentjiemooi. Die stortwater was ’n probleem maar ons is ook goed bygestaan met ’n ander opsie. Veilig.

Margo V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Excellent place. I have never seen a place as clean as this one. They created a very nice atmosphere. Excellent.

Corne D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Almal het uit hul pad uit gegaan om die vakansie uitstekend te maak.

Heerlike, ontspannende wegbreek.

Anton V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant

In the Safari Tent it feels like you are somewhere in a remote location in Botswana or Tanzania. The feeling of the establishment and the super friendly staff is superb and out of this world. Cynthia and the rest of the staff is super friendly and kind.

Andre P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Het aan al ons verwagtinge voldoen en sal definitief aanbeveel aan vriende.

Jacq H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Jacq H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en netjies.

Lekker rustig. Baie goeie kliënte diens. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige paartjie wat lekker rustig in die bos wil kuier en wil rus weg van die stad se geraas. iKhaya sal ons definitief weer sien.

Patritia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, cosy, luxurious, beautiful, romantic stay in the luxury unit.

We felt spoiled in this beautifully styled unit. Fitted with every possible utensil, a lovely private pool and deck over looking the bush. We were even lucky enough to have a visit from a rhino and her calf. A little private oasis.

Yolanda R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie aangenaam en voorwaar 'n lekker rusplek.

Darryl E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Wonderlike naweek en uitstekende diens. Baie netjies en skoon. Net jammer dat die hout wat hulle verkoop het nat was. Stort het ook waterdruk probleem.

Marius B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die mooiste eenhede waarin ons nog gebly het, alles was skoon en netjies. Moet ook melding maak van topdiens wat ons ontvang het.

Baie goeie waarde vir geld en die stilte laat 'n mens bietjie afsluit van al die COVID-probleme. Baie lekker gekuier.

Morne D - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extra special.

Thank you very much for making our weekend extra special. This weekend I got engaged to the love of my life and Gerd, Tienie and their friendly staff went out of their way to making our special day more romantic and memorable. We will definitely come back in future! Thank you for playing a role in this special moment for us!

Jg H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese, chic verblyf ‘n klipgooi van Pretoria.

Hierdie luukse selfsorgvillas is ons nuwe huis-weg-van-die-huis. Ontsettende fyn detail in dekor en goed deurdenkde huisplan en ligging. Dié villas is privaat, romanties en ingerig met elke moontlike toebehoor/kombuisgereedskap wat jy kan nodig kry. Lieflike tafels word vir jou gedek in jou villa - een in jou privaat boma en die ander by jou privaat swembad. Wild kan besigtig word vanaf die gemak van jou stoep/swembad/bed siende dat daar ‘n watergat slegs 30 m ver geleë is. Die personeel is behulpsaam. Niks is te veel moeite nie. Ek sal hierdie verblyf met ‘n oop gemoed aanbeveel vir enigeen.

Elize S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow!

IKhaya LamaDube Game Lodge - luukse eenheid is pragtig. Wow, wow, wow. Dis was ons 20ste anniversary is ontvang met koue lappie en glas sap by ontvangs. By die eenheid was die bed mooi versier met 'n hartjie en daar is buite twee tafels gedek met rooi en wit en sjampanje op ys. Ons het seker nie eers 2 ure op die stoep gesit nie toe kom daar 'n stuk van omtrent 10 koedoebulle na die watergat reg voor ons stoep. Die plek is super netjies en skoon.

Flip D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek, om te herlaai!

Lekker rustige plek om jouself te herlaai!

Steven V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon, vriendelike staff, baie lekker stil omgewing.

Sal hulle kan aanbeveel.

Johan E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het in een van nuwe eenhede gebly met privaat swembad. Diens was puik en lekker privaat.

Dirk N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Moet om te besoek as jy wil rus en die natuur wil geniet!

Ek sal iKhaya LamaDube enige tyd aanbeveel. Alles is daar vir 'n lekker kuier en is super skoon, netjies en die detail om alles besonders te maak is daar, wow. Personeel is vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad om dit so lekker as moontlik vir jou te maak. Sal definitief weer kom kuier. Tienie, Gerd en span, baie dankie.

Yolande J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, privaat en perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Die eenhede is baie mooi uitgelê vir privaatheid en ontspanning. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons het die wegbreek baie geniet en sal definitief weer gaan.

Elmarie A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsame lodge met uitstekende persoonlike kliëntediens.

'n Lodge wat die ekstra tree sal neem vir hulle kliënte. Vanaf die verwelkoming en kamer wat pragtig opgemaak is, tot die vuur wat reeds gepak was vir ons, sal ons vir seker weer hierdie lodge besoek en aanbeveel.

Carel A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intiem, romanties, privaat.

Pragtige plek, daar was vreeslik baie moeite gedoen omdat dit ons huweliksherdenking was. Die staf is ongelooflik vriendelik. Vreeslik privaat, romanties en mooi.

Chrissie W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Die verblyf het ons verwagtinge oorskry. Die personeel is baie professioneel, uiters netjies en baie hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel vir mense wat liefde het vir die bos.

Desiree K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om so bederf te word met al die moeite wat hulle doen.

Ons sal iKhaya LamaDube enige tyd aanbeveel, dit was 'n belewenis! Almal is vreeslik vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad om dit so lekker as moontlik te maak. Alles is superskoon en netjies. Sal definitief wees soontoe gaan. Tienie en Gerd en span, baie dankie vir die al die moeite wat julle doen.

Phillip C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en stil, personeel baie vriendelik.

Baie lekker gekuier, die 2 nuwe plekke in aanbou gaan definitief 'n wenner wees met hul eie splash pool.

Karlien O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir 'n mens se siel.

As dit privaatheid, rus en vrede is wat jy soek is dit beslis die plek om te gaan. Almal is so vriendelik en gasvry. Beslis 'n plekkie waar ons weer sal gaan.

Elbert S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op hul hande gedra.

Wat 'n ondervinding, van aankoms tot vertrek. Skoon, privaat, vriendelik. Die spesiale aandag, toe hul hoor my vrou verjaar, met die oopmaak van die privaat boma, en nog. Baie dankie, ons waardeer en sien jul weer.

Brendan C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

Second visit here and both times it was awesome. Clean and well maintained units, beautiful views and friendly staff. Units are far enough away from each other to provide privacy. Well worth the price, and they will see us again soon.

Christiaan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Ons het baie lekker gebly. Alles was uitstekend met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

We had a very nice relaxing break at iKhaya. Everything was excellent with very friendly and helpful staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liana S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Voorwaar 'n netjiese en rustige ervaring. Personeel baie goed opgelei. Jammer vir honde in so 'n ruskamp.

Elize L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, service received was beyond expectation.

Accommodation was very good; clean and had everything you needed. Private Boma was a treat. Attention to detail for a warm welcome. Throughout our stay small things here and there done by the staff for us was really appreciated. Would definitely recommend it to anyone.

Gerhard F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Was baie lekker en rustig atmosfeer.

Pamela D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige naweekwegbreek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie dankie aan almal by iKhaya LamaDube wat ons verblyf so spesiaal gemaak het. Die akkommodasie is ten volle toegerus, jy hoef letterlik net jou klere, kos en drank saam te vat. Die res is klaar daar. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Vanessa D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die gasvryheid is uitstekend. Baie netjies en skoon! Sal enige iemand aanraai om hulle te besoek!

Siboniso T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siboniso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a peaceful and relaxing experience. Friendly staff.

From our pool cottage, we spotted giraffes wondering about in the distance. Rabbits can also be seeing in the vicinity.

Daniel F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality.

Helpful and friendly staff. Cabin was clean and had absolutely everything needed. Loved the venue: rustic and beautiful and although we didn't get to meet the owner, Tienie was extremely accommodating and very helpful and friendly. Stunning sunsets and sunrises. Highly recommend. Five stars! Thank you Tienie and staff.

Carla S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Dit was 'n wonderlike naweek. Ons het in Safari Tent gebly wat baie goed ingerig was. Eie private boma was spesiaal. Phillip en Ntando het ons baie spesiaal laat voel. Tienie en Gerd het 'n pragtige plek en ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Jack F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Spent the weekend there in the cottage, beautiful setup with the private boma kitted out. We thoroughly enjoyed our stay, you will definitely see us again!

Sinmare C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinmare C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en romantiese atmosfeer.

Vreeslik dankie aan almal by Ikhaya LamaDube Game Lodge vir julle vriendelike verwelkoming, gasvryheid, behulpsaamheid, en wonderlike verblyf. Ons het dit vreeslik baie geniet en was baie bederf deur julle en die natuurskoon rondom ons. Ons sal beslis weer terug wees.

Johannes R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning! Stunning! Stunning!

Was een van ons beste plekke wat ons nog ooit by was. Die plek is pragtig, skoon en so mooi geleë in die bosveld. Ons gaan vir seker weer terug soontoe. Die diens is uit die boonste rakke en mense is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Love die plek!

Charlene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik, rustige tyd spandeer saam my man.

Hierdie was beslis 'n naweek wat ek en my man net kon agteroor sit en ontspan, die stilte was bekoorlik. Ons was hartlik ontvang met 'n glasie lemoensap en net so welkom gevoel. Ons het in 'n pragtige safari-tent gebly en ook 'n wildrit besigtig wat net so opwindend was. Ons sal beslis enige tyd weer terug gaan, om uit die stad te kom en jou kop skoon te kry

Thea C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweekwegbreek!

Ons is verwelkom deur professionele en vriendelike personeel. Die eenheid was pragtig reggemaak vir ons, en die vuur in die private boma was gepak en gereed om aan te steek. Ons verblyf was perfek en vreedsaam. Sal beslis in die nabye toekoms terugkeer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect weekend getaway!

We were welcomed by professional, friendly staff. The unit was made up beautifully for us, and the fire in the private boma was packed and ready for lighting. Our stay was perfectly peaceful. Will definitely be returning in the near future!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christo A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en vriendelike diens.

Die goed opgeleide, vriendelike personeel het ons beïndruk. Ons eenheid was netjies en skoon. Kan dit aanbeveel as jy rus en vrede en stilte soek. Welgedaan.

Marie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money. You get way more than what you pay for. Extremely good service.

Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is baie netjies met meer as die nodige. Die boma was 'n aangename verrassing. Ligging is perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Beveel die plekkie vir seker aan.

Thinus S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en skoon plek, lekker naby aan Pretoria. Eienaar sowel as die werkers vreeslik vriendelik.

'n Baie rustige plek met eenhede wat baie goed toegerus is, kan regtig net jou kos en klere saamvat. Die werkers was vreeslik vriendelik en dit was presies wat ons wou gehad het. Hulle doen baie moeite met klein ekstra dinge soos 'n vuur wat elke dag gepak word met stokkies en gras om dit vir jou makliker te maak. Ook elke dag 'n paraffienlamp gekry by die boma en tot 'n "doom prop" vir die muskiete (alhoewel ons nie nodig gehad het om dit te gebruik nie). Die toegangspaaie kan dalk 'n probleem wees vir plat karre. Baie geniet en sal beslis weer soontoe gaan!

Anita P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Unbelievable owners, staff, rooms, service. Ten out of ten. Thank you so much.

Tienie and Gert, you two and your amazing staff rock! What a beautiful little gem you have in iKhaya. We loved it. Thank you for everything.

Morne D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie goeie kliëntediens. Mense wat werklik omgee en seker maak jy geniet jou verblyf.

Danelle P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naby Pretoria!

Phillip en sy span het uitstekend na ons gekyk die naweek. Dit was 'n heerlike, ontspannende naweek in 'n pragtige volledig toegeruste houthuis, met al die klein bederfies ook. Beslis waarde vir geld!

Gerda G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik rustig en ontspannend.

Dit was vreeslike rustige en ontspannende naweek. Die netheid van die eenheid was fantasties, die personeel was ongelooflik vriendelik.

Surina N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rustige naweek.

Baie oulike kamer. Die semi-buitestort was heerlik. Mens vind weer jouself in die rustige natuur. Personeel was baie behulpsaam en bedag.

Isella B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Heerlik rustig en stil weg van die stad se gejaag. Diens was uitstekend van die 1ste oomblik af.

Jaco G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige naweek in die natuur.

Dinokeng is slegs 'n uur sy ry vanaf Pretoria af en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. iKhaya LamaDube bied gerieflike, privaat verblyf en die wild kan vanaf die stoep besigtig word.

Anche B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek. Ons het in die kothuis vir 3 nagte gebly. Verskriklik netjies en so pragtig. Dit voel werklik asof mens die enigste mense daar is. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer daar bly.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Anche

Ons waardeer jou terugvoer, baie, baie dankie.
So bly julle het n heerlike tyd ervaar hier by iKhaya. Dankie vir jou terugvoer oor die Kothuis se netheid en gerief. Verheug om te hoor dat julle die stilte hier by ons waardeer. Dit is aangenaam om te weet dat julle ons weer sal besoek. Baie dankie

Vriendelike groete,

Van ons almal hier by iKhaya
Tienie, Gerd en vriendelike staf.

IKhaya LamaDube Game Lodge
Gerhard S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties.

Baie vriendelike staff, goed opgelei. Baie moeite word gedoen met gaste se privaatheid te behou en ook 'n heerlike atmosfeer te skep vir 'n spesiale geleentheid.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Gerhard,

Baie dankie vir die moeite om vir ons jou terugvoer te gee. Glo my ons waardeer dit baie. Dit is terugvoer soos hierdie wat ons inspireer .
So bly julle geniet die privaatheid en atmosfeer by iKhaya LamaDube.

Bosveld Groete,

Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
James B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet weekend break.

We stayed in the cottage, reception was warm and welcoming. The owners are very hospitable and willing to assist with any needs required. We went for a Self-drive through the bush all day on the Saturday and afterwards stopped at the local watering hole down the road who serves craft beer brewed on premises. We arrived back at our cottage and the staff had set up the boma for a romantic evening, table set with candles and champagne glasses and fire pit prepped (a very welcomed surprise). Went on the Sunday morning for a game drive with the owners, they are passionate and knowledgeable about the bush. All in all a lovely weekend break.

Gert D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gasvry!

Hierdie was een asemrowende ervaring en sal dit aan enige iemand aanbeveel! Die mense en hul diens was puik en dit was een gatskop naweek, ek sal dit oor en oor wil hê!

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Gert,

Baie dankie vir julle kuier hier by iKhaya. Ons waardeer jou terugvoer baie.
So bly jy vind die lodge asemrowend en een groot "gatskop" :naweek.
Verheug om te hoor dat julle die diens waardeer.

Baie, baie dankie.
Bosveld Groete

Tienie, Gerd en staf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Rentia A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die wildritte is uitstekend en die lodge is 'n heerlike plek net om te onstpan en jouself weer te vind.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Rentia,

Baie, baie dankie vir jou terugvoer . So bly om te hoor dat julle heerlik ontspan het.
Sien uit dat julle weer hier by ons kom kuier in die bos.

Groete,
Tienie, Gerd en Staf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Chane V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om naweek deur te bring!

Ons het vreeslik lekker gebly. Staff was vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Huisie netjies en warm. Dankie. Ons sal vir seker weer terugkom.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hi Chane,

So bly om te hoor dat julle die naweek hier by iKhaya geniet het. Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om ons terugvoer te gee, waardeer dit baie.

Bosveld Groete,
Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Bernard C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende mense wat daar werk.

Vandat ons daar aangekom het, was ons op die hande gedra. Werkers gee ek 'n 10 uit 10. Sal definitief weer van iKhaya LamaDube gebruik maak.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Bernard,

Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Dankie vir die10 uit 10 vir die werkers, het dit aan hulle so oorgedra
So bly om te hoor dat julle iKhaya weer sal besoek.

Bosveld Groete
Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Vanessa H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyable.

Friendly staff and owners who went out of their way to make us feel welcome! Loved the little extras like the flower arrangements. Very comfortable and private.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Vanessa,

Would like to thank you for your review. We appreciate it a lot.
So glad you enjoyed the privacy and comfort.

Warmest Regards,
Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Ken H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

'n Lekker wegbreek in 'n aangename omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay.

Nice break in pleasant surroundings.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Ken

Thank you for your review, we truly appreciate you taking the time to rate your stay. So happy you had a pleasant stay at iKhaya
All the best.

Bush Greetings

Tienie, Gerd and Staff

IKhaya LamaDube Game Lodge
Cecilia R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige ervaring in die natuur!

Ons was dadelik verlief op ons verblyf in die rondawel in die natuur en die boma was 'n groot vreugde, lekker privaat en die vuur in die aande was wonderlik! Die personeel was ongelooflik, kom dek vir ons 'n "romantiese tafel". Ons was verstom! Gerd en Tienie het soveel moeite gedoen tydens die wildritte, die natuur is lekker ruig en al die diere was spekvet en gesond. Ons kom definitief weer kuier in die rondawel.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Hugo and Cecilia,

Thank you for the great review. This is what drive us to keep up the standards so that every visitor can have an enjoyable stay in the quiet and peaceful surroundings.
It was such a pleasure meeting you guys. So glad that you enjoyed your stay in the Rondavel, especially your Private Boma. It was truly great to have spent some time on the "Bush Drive" (Game Drive) with your great spotting skills! Looking forward to your next visit. Thank you for staying with us at iKhaya LamaDube Game Lodge.

Bushveld Greetings,

Tienie & Gerd Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Marcel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed uitgelê en alles wat jy nodig het word voorsien.

Lekker plek om weg te breek vir die naweek!

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hi Marcel,

Thank you so much for your feedback, we truly appreciate it. It was great to have spent some time with you guys on the drive. So glad you enjoyed your breakaway at iKhaya LamaDube. Wishing you both well with your six-month-old little one!
We happy to see that you rate our customer service so highly, this truly encourages us all here at iKhaya to keep up the standards.

All the best and a huge thank you for visiting us!

Warmest Regards,

Tienie & Gerd Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Glen P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome and relaxing atmosphere.

Staff extremely friendly, welcome drinks as with game drive,s hown to accommodation, very helpful.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Glen,

Thank you so much for taking the time to review iKhaya LamaDube Lodge. So happy you enjoyed the relaxing atmosphere here by us. The staff always happy to hear that their friendliness and service are appreciated, thank you! The location of iKhaya is what assists us in offering a peaceful and relaxing stay.
We appreciate you choosing iKhaya for a weekend breakaway.

All the best!!

Bushveld Greetings,
Tienie & Gerd Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Sophia L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend!

Van ons aankoms tot ons weg is was ons op die hande gedra. Die vriendelikheid van die personeel tot die eienaars was ongelooflik en het ons baie welkom laat voel. Die spesiale dinge wat hul vir ons gedoen het het ons so spesiaal laat voel en sal dit vir enige paartjie aanbeveel wat vir 'n romantiese tydjie wil weggekom.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hi Sophia,
Thank you so much for taking the time to review iKhaya LamaDube, we highly appreciate it!
So glad you gave us a 5-star review overall, this encourages us to keep up the standards that our visitors enjoy. We glad to hear that you enjoyed some romantic time here deep in the bush. Our staff appreciates every compliment, as this makes them want to do so much more for all our special guests, such as yourselves! Thank you for choosing iKhaya.
All the best, bushveld Greetings,
Tienie & Gerd Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Audrey D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our reception to the lodge was fantastic. They go the extra mile to make your stay very special. They will see us again.

We had a great stay. We enjoyed our privacy and the little special things they did for us. Very friendly staff.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Audrey,

Please accept our apology for only thanking you now for the excellent five-star review you rated iKhaya. We thoroughly enjoyed you staying at iKhaya. So glad you liked the privacy, as this is what we strive for by not having units on top of each other. It truly assists with privacy by only having a few accommodation options (Units).
Our staff value you crediting them on their friendliness.
Thank you for choosing iKhaya LamaDube.

Warmest Regards,
Tienie & Gerd Graf & Staff

IKhaya LamaDube Game Lodge
Johan L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met vriende

Baie privaat en baie aangenaam, lekker wegbreek.

Was 'n baie lekker ervaring, niemand pla jou nie, geen geraas, in die middel van die bos, baie privaat, netjies en 'n plek om te rus.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Johan,

Graag wil ons jou bedank deur tyd te bestandeer om iKhaya te resensie. So bly julle het n heerlike ervaring gehad hier by ons. Bly om te hoor dat julle die stilte en rus kon geniet!
Baie dankie dat julle iKhaya gekies het vir n "middel in die bos" wegbreek.
Bosveld groete xxx
Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge
Maria S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Saam met vriende

Neat and friendly staff.

Neat and clean chalet, well equipped. Staff were friendly and owner went out of her way for our overseas guests during the game drive.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hi Maria,

Thank you so much for taking the time to give iKhaya a review, highly appreciated. We also pleased to hear that your overseas guests enjoyed their experience. Thank you for commenting on the cleanliness of the units. This inspire us to keep the standards up for all our special visitors. Thanks for choosing iKhaya LamaDube

Bushveld Greetings,
Tienie, Gerd and Staff

IKhaya LamaDube Game Lodge
Anton L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met privaatheid.

Uitstekende ligging. Die pesoonlike diens verskaf is uit die boonste rakke. Akkomodasie was uitstekend. Het die selfry opsie verkies en baie wild gesien. Het van die Groot 5 gesien. Beplan om binnekort weer daar te gaan kuier.

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Hello Anton,
Altyd bly om van julle te hoor. Ons geniet julle kuiers by iKhaya terdee. Baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om iKhaya te resensie. So bly die diens is vir julle uit die boonste rakke!
Sien uit om julle weer te sien .
Bosveld Groete,
Tienie, Gerd en staf XXX

IKhaya LamaDube Game Lodge
Adelene D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, wonderlike ervaring, eienaars en staff fantasiese mense.

Wat 'n wonderlike plek, skoon, netjies, rustig en romanties. Staff baie behulpsaam. Ontvangs en wildrit was oorweldigend! Ons was al by baie plekke maar Ikhaya is regtig iets besonders. Gert en Tienie gaan uit hul pad om dit regtig spesiaal te maak vir 'n mens. Ek en my man sal beslis weer gaan! Duisend dankies!

Riaan D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en romanties.

Ons was net daar vir 'n kort tydjie maar die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie welkom gevoel en die verwelkoming was iets spesiaal.

Edmund V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Baie netjiese akkommodasie. Ongelooflik stil en rustig. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld.

Anna-louise O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-louise O
Saam met vriende

It was an experience beyond expectation! Thank you Gerd, Tienie and Maartin.

Our stay at Ikhaya was excellent! Stunning accommodation, friendly staff, flexible arrangements to meet our needs. The game drive was the best! Tracking down the lions and watching a "kill" was beyond what we expected to see. Thanks to Tienie who shared her passion for the "veld" and animals. At Ikhaya the game drive is highly recommended. It's an experience during which we could appreciate "koffie with a skop", the beauty of nature and the awesome animals of Dinokeng.

Elizna D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dit was lekker om stilte om ons te hê en geen kinders wat al ons aandag vereis nie. Pragtige plek, sal beslis weer teruggaan en langer bly!

IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer

Thank you Elizna for taking the time to review your stay at iKhaya LamaDube
So glad you enjoyed the peaceful break at iKhaya LamaDube
Warm Regards
Tienie Graf

IKhaya LamaDube Game Lodge