LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by IKhaya LamaDube Game Lodge | LekkeSlaap
+101

IKhaya LamaDube Game Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Log-huisie
Selfsorg.
Log-kothuis
Selfsorg.
Safaritent
Selfsorg.
Kothuis langs die Swembad
Selfsorg.
Hideaway Cottage
Selfsorg.
Luukse Bos-villa
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 300 moet direk aan die instansie betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R300 per eenheid, word per bespreking gehef.
Daar is ook 'n Dinokeng bewaringsfooi van R80 per persoon betaalbaar by die reservaat se hek.
Wildritte beskikbaar teen ekstra koste.
Let asb. geen aankoms na 19:00 by die lodge nie. Gaste wat na dit arriveer, sal hul bespreking vir daardie aand verloor en geen terugbetaling ontvang nie.
Beplan asb. reisreëlings om betyds te arriveer.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat.
Ongelukkig geen kinders toegelaat.
Rook in kamers verbode, gaste mag slegs rook op die dek of stoep waar asbakkies verskaf word.
Gaste mag nie hout op die lodge optel nie, bring asb. eie hout of koop by ontvangs.
Geen harde musiek of geraas toegelaat op die lodge nie - ons gaste wil die klanke van die natuur geniet.
Let asb. daar is 'n grondpad wat lei na die lodge, gaste moet asb. voor hul hierheen kom navaraag doen oor die
toestand van die pad.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTdlM2VjLWNmMzgtNGYxNy1hZDJiLTBlN2Q3NWU1ZDFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690  per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Portion 51 Hartebeestfontein Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.407467 28.43651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!