LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity LG01 | LekkeSlaap
+18

Infinity LG01

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Infinity LG01
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolanda V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is ideaal naby eetplekke en winkels en veral die see-uitsig.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Die eenheid bevat alles wat benodig word vir selfsorg. Het baie welkom, gemaklik en veilig gevoel. Sal dit enige tyd aanraai.

Johann L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Gesin met tieners

Goed gelee en naby aan die strand.

Baie lekker gebly sal enige tyd weer daar tuis gaan.Veilige parkering en sekuriteit altyd op hul plek en baie behulpsaam.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 99, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkJrVGPZS1f2M9hVJUnVaWvd51vOHPZ3W38zRRN5aRu3SEusZI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 99 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.809566779895 18.469117283821
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!