Innikol 55
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eenheid 55, Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Hierdie grondverdieping-eenheid is in 'n veilige kompleks in Hartenbos geleë. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf met 'n huislike atmosfeer.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n 1 dubbelbed, 1 matras wat geskik is vir 'n kind en 1 stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het skuifdeure wat na privaat balkonne lei.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n beskutte binnebraai-area en veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Innikol 55 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 8
Ligging
- Eenheid 55, Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Innikol 55 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eenheid 55, Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom