Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isle of Serenity

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Die huis word deur Eskom en sonkrag aangedryf om ongerief tydens beurtkrag te vermy.
Daar is bobbejane in Pringlebaai, Maar die huis is so ontwerp en toegerus dat bobbejane nie kan inkom nie.
Daar is slegs parkeerplek vir 2 voertuie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caesar-weg 1362, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181fbafb7322b3a7d9dc7f83195f329f4dc30d26b736ee1ee5f43c49210188724799eba1e03124bfd12a779af316394c8810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1362 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.347095501677 18.848251953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem