Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsbaai Self-catering

Jacobsbaai Self-catering
Vanaf
Vanaf R3 350
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xKinderbed vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Die verhitting van die swembad kos R250 per nag ekstra. Dit sal slegs beskikbaar wees indien beurtkrag nie hoër as vlak 2 is nie.

Huisreëls

Let asb. dat die buureiendom in aanbou is sedert Februarie 2024 en dit veroorsaak geraas en maak inbreek op privaatheid en die see-uitsig naby die swembad. Die bouwerk vorder vinnig en sal binne die volgende paar maande klaar wees.

Let asb. daarop dat R250 per dag gehef sal word vir die verhitting van die swembad en minstens 3 dae vooraf kennis word verlang. Aangesien die swembad elektries verhit word sal hierdie opsionele ekstra dien nie beskikbaar wees tydens beurtkrag wat hoër as vlak 2 is nie.

Akkommodasie is onderhewig aan ons vrywaringsvoorwaardes.

Die huis is troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.

Neem asseblief kennis dat die maksimum hoeveelheid gaste (8 volwassenes en 4 kinders) streng toegepas moet word en dat 'n addisionele bedrag van R750 per ekstra persoon per nag betaalbaar is indien dit oorskry word. Aangesien ons omring word deur permanente inwoners, word ons gaste vriendelik verplig om aan die Gedragskode van die Jacobsbaai Ratepayers Association te voldoen. Gaste moet geen oormatige geraas van enige aard maak nie en stil wees vanaf 22:00 op weeksaande, 00:00 oor naweke en Sondae ook vanaf 13:00 tot 17:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63614ebb9bc6a021edbf79a20ea16cd7431ac0d6b0106ac9f1eb490e725b90ea238e94ef64df8316b11b38c9abc985f6033b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 123 5 1 5 4 8th Turn Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.972007419982 17.887922823429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem