LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jonadstay | LekkeSlaap
+25

Jonadstay

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Jonadstay
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolette M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Absolute ontspanning. Geen inmenging deur die eienaars nie. Sal weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

Absolute relaxation. No interference from the owners. Will go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gevonne E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gevonne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a very nice and peaceful area, I have really enjoyed my stay.

I would really go again.

Jonadstay's terugvoer

Good day,
Thank you for your review.
We are looking forward to seeing you again.

Jonadstay
Janice R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private and comfortable.

Home owners were very nice and everything within the house was perfect. Over enough space for luggage as well. I must say the pool was nice and clean, we surely enjoyed ourselves over the hot days with a nice swim. The privacy was great too and we were never bothered with anything.

Jonadstay's terugvoer

Thank you, we are looking forward to seeing you again.

Jonadstay
Ronnie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en goed toegerus. Baie sentraal geleë en naby N1.

Sal weer daar woon. Gasvrye eienaar en privaat.

Jonadstay's terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.

Jonadstay
Marc V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc V
Gesin met klein kinders

Het is een leuke kind vriendelijke plaats veilig en er wordt geholpen waar kan.

Wij zijn zeer tevreden over de accomodatie en is aan teraden bij iedereen die is lekker rust wil en centraal wil zitten en dingen wil ondernemen je zit overal maar 20 tot 30 min rijden vanaf. De eigenaren zijn zeer vriendelijk en behulpzaam als linnen gewassen moeten worden ligt alles klaar het zwembad is netjes bij stroomuitval word er meteen acktie ondernomen.

Jonadstay's terugvoer

Thank you for your kind review, we love to see people enjoying our lovely city and country. Looking forward to seeing you again.

Jonadstay
Ronel K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Gesin met klein kinders

Very well located.

Jonadstay is situated very well. Close to all major attractions. Very secure and safe. Good value for money.

Jan H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met vriende

Alles wel. Enigste probleem, net 1 spaar rol toiletpapier.

Sien bo, stil woonbuurt, het gebruik gemaak van braaigeriewe, ongelukkig geen beligting, het my eie flits gebruik.

Jonadstay's terugvoer

Selfsorg beteken presies dit - daar word voorsien vir aankoms maar vir die res van verblyf is gas verantwoordelik.
Na die resensie gelees is, is die ligte getoets - 2 ligte in braai area - in braai en spreilig werk albei.

Jonadstay
Tshililo Thomas R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshililo Thomas R
Gesin met tieners

Friendliness of owner and daughter.

A request to reconsider the check-in time, to move it from 17h00 to 14h00.

Jonadstay's terugvoer

Thank you for your kind review.
Because we operate this as an additional income generator we cannot really change the check-in time permanently. We have had instances where we were able to assist with earlier check in. Unluckily we could not do this for your arrival - my sincere apology, but I am sure you will understand.
Noted your lower score on neatness - did you have a specific problem area? Your feedback on this will help to improve our service on this young establishment.

Jonadstay
Pikkie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil, klein maar groot genoeg vir twee mense.

Baie hartlik ontvang. Plekkie groot genoeg vir twee mense. Genoeg kaste in kamer vir twee weke se klere. Veilige onderdakparkering met braaiplek. Selfsorgkombuis genoegsaam toegerus. Baie naby aan OK Food, die apteek en vulstasie. Baie sentraal geleë naby die R301 en N1.

Faizel E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel E
Gesin met tieners

Rustig en aangenaam.

Ideaal geleë en naby winkels.

Elizma T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation. Very happy.

Will definitely recommend Jonadstay. We had a wonderful time. Very clean, friendly and helpful staff. Very private with your own lovely braai area, apartment has everything you need. Will be visiting soon.

Jonadstay's terugvoer

Wat 'n plesier om sulke gaste te ontvang. Amper niks nodig gedoen om voor te berei vir volgende gaste nie,
Jonadstay sal julle enige tyd terug verwelkom.

Jonadstay
Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 93, Oakdale, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NGIyZTc1LTRmNDEtNGEwNy05NWEyLTRhYzc2ZDNjOGJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725, nou Vanaf R653  per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 93 Van Der Stel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.88689293196 18.644493927863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!