Joune
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Joune bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping, totaal onafhanklik van die woonstel bo. Dis in die dorpie Witsand, en is net 'n entjie se stap van die sandduine en strand af.
Die woonstel het sementvloere en bied 'n lekker vakansiegevoel. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n gasstoof en -oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n TV, asook 2 dagbeddens.
Parkeerplek vir 2 voertuie en bote is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 2 kinders. Gaste kan oor die sandduine tot by die strand stap.
Slaapplek
’n Bespreking by Joune sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Joune het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom