KaiaMina at Hartenbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda S - Jul 2024
Algehele gradering
I had a lovely time at KaiaMina at Hartenbos and would definitely visit again.
Tessa M - Jun 2024
Algehele gradering
Was my eerste keer in Hartenbos/Mosselbaai, weet net ek sal weer teruggaan.
Jannie F - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marius S - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Norma O - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van woonstel.
Lindsay S - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Magda S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie stil netjiese tuinwoonstel. Alles wat ons benodig het vir die naweek.
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met baie mooi en lekker verblyf.
Gawie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Beatrice V - Jan 2024
Algehele gradering
Die wegbreek was die moeite werd.
Anthony R - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuiertjie.
Charles R - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Am D - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marilise B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Lizette J - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon, veilige, gerieflike plekkie. Waarde vir geld.
Cindy Z - Aug 2023
Algehele gradering
Besonders lekker en rustig.
Karen O - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar. Sy het ook elke dag seker gemaak dat niks kort nie.
Sanet D - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Suretha P - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Netjies. Gasvry. Ruim woonstel. Groot yskas met voldoende vriesplek. Bekostigbare prys!
Chante M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was lieflik gewees!
Hannes Z - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n huis weg van my huis.
Japie M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, rustige omgewing.
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en fantastiese blyplek.
Shaun R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Jason O - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed every moment. Felt at home, very friendly reception.
Riana G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en aangenaam.
Riet V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Jennifer Ann M - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en goeie waarde vir geld.
Manuel B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome and near amenities.
Sharon N - Feb 2023
Algehele gradering
Hy het gesê dit was baie lekker, mense was baie vriendelik.
Andre O - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Christa K - Jan 2023
Algehele gradering
Nie een oomblik spyt nie.
Pieter V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome verblyf, sal definitief weer gebruik.
James D - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese woning wat uitstekend en smaakvol toegerus is.
Lees meerKaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Goeienaand James. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Soos gemeld in ons Beskrywing verskaf ons as n reel nie handdoeke nie maar daar is wel 2 badhanddoeke in die hangkas laai vir ingeval. In die kas waar die kluis is, is ook n battery lantern en kersies. Hoop ons sien julle weer. Groete
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en het 'n vriendelike gasheer en gasvrou.
Mariaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Plekkie baie netjies en stylvol ingerig.
Paul D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Lekker ruim. Sal dit beslis aanbeveel.
Jeanmari J - Apr 2023
Algehele gradering
10/10 beste gasvrou!
Karika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Stayed very nice. Everything was better than we expected it to be. Thank you.
Annietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Hartenbos-hartlikheid en gerief.
Letitia G - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n 5-ster ervaring.
Rehet V - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies verby en baie vriendelike, gasvrye kommunikasie en ontvangs!
Shireen I - Jun 2022
Algehele gradering
It was an absolute dream stay.
Jean W - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike woning.
Marius T - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Craig S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan O - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, uitstekende waarde vir geld.
Klaus Z - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het al 'n hele paar van LekkeSlaap se voorkeurvennote gebruik van gemaak, en was nog altyd baie tevrede, maar KaiaMina oortref nog almal met hul naby-aan-perfekte akkommodasie!
Griselda E - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Marius F - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Trudie P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Beste Trudie,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit spoor ons natuurlik aan dat ons gaste gelukkig is en die moeite doen om terugvoering te gee.
Dit was net ‘n plesier gewees.
Bly julle is veilig tuis.
Beste groete
Mariam P - Nov 2021
Algehele gradering
Accommodation was spotless clean
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Dear Miriam, thank you! It was a great pleasure to have you! We are looking forward to your next visit.
Best regards
Monique V - Okt 2021
Algehele gradering
Uit die boeke uit.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Monique, baie dankie vir die terugvoer. Dis lekker om te weet dat ons dit vir julle aangenaam kon maak. Kom gerus weer, julle is altyd welkom hier.
Godfrey B - Okt 2021
Algehele gradering
Restful overnight stay in pleasant and safe surroundings.
Deidré S - Okt 2021
Algehele gradering
Een woord! Onverbeterlik!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Deidre. So baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle kuiertjie was net te kort, kom gerus weer. Groete Adriaan en Elmien
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Ruan, baie dankie dat jy die ekstra myl geloop het om terugvoer te gee. Dis vir ons belangrik om te weet dat ons gaste gelukkig hier weggaan. Kom gou weer.
Stefan V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek met ongelooflike vriendelike aanbieders.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Stefan en Carmen.
So baie dankie vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die Lekke gaste wat julle was... Dis altyd lekker om mense soos julle hier te hê. Kom maak gerus weer n draai by ons!
Groete
Adriaan en Elmien
Lizel D - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Beste Lizel, ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het om vir ons ‘n resensie te skryf. Julle was vir ons net ‘n plesier gewees. Ons hou die pad dop vir julle volgende besoek. Beste groete, KaiaMina at Hartenbos.
Vicky M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Vicky, baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons ‘n plesier om julle hier te gehad het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Beste groete
Genevieve L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie heerlik. Ons is hoogs tevrede en sal definitief weer gaan.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Dit was lekker om julle hier te gehad het.
Divan P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld. Sal enige tyd KaiaMina vir enige een aanbeveel.
Lindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik, perfek vir 'n gesin!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Lindy. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit verskriklik. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Adriaan en Elmien
Annemie H - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Beste Jaco en Annemie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n plesier om julle hier te gehad het.
Jaco, sterkte met jou sangloopbaan. Ons is seker dat jy net Seen daarop sal ontvang.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Adriaan en Elmien
Liezel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Liezel, baie dankie vir die terugvoer. Gaste soos julle spoor ons aan! Lekker om julle hier te gehad het. Kom gerus weer.
Juan-pierre B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en ons verwagtinge is oortref.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Juan-pierre
Baie dankie vir jul komplimente. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en die tyd by ons geniet het. Ons belowe om volgende keer weer 'n melktert gereed te hê.
Groete, Adriaan en Elmien.
Karin G - Feb 2021
Algehele gradering
Hartelike ontvangs en gasvryheid.
Amore V - Jan 2021
Algehele gradering
Smaakvol en baie gerieflik.
Riana B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi, stil area en netjies.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Liewe Riana. Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was so lekker om julle hier te hê! Julle het ons vreeslik bederf met daardie heerlike hoendervlerkies!
Sterkte in die Covid tyd... Ons sien uit na 'n kuier sonder maskers!
Groete,
Adriaan en Elmien
Zander F - Sep 2021
Algehele gradering
Bederf.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Zander, dankie vir die komplimente. Ons is bly dat julle dit geniet het hier. Ons hou die pad dop vir julle volgende kuier. Mooi loop.
Zelda M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Brian R - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect little spot for a couple.
Tom H - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Annemarie P - Aug 2021
Algehele gradering
Salig, vreedsaam en gerieflik
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Julle was vir ons ook net ‘n plesier gewees! Sterkte met julle planne, hoop dit oortref julle hoogste verwagtinge. Kom gerus weer.
Marilize K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies plekkie om in te bly vir n paar dae in 'n veilige omgewing.
Joe-louis P - Nov 2020
Algehele gradering
Was wonderlik rustig en baie gerieflik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Joe-Louis en gesin. Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons is bly julle het die rustigheid geniet en kon lekker rus. Groete Adriaan en Elmien
Armand D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Armand
Dit was net so lekker om julle hier te gehad het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Adriaan en Elmien
Mariette M - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstaande!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Mariette!
Aaaaa.... Baie dankie vir die komplimente! Dit was n voorreg om julle by ons te kon ontvang! So lekker met hulle "gekuier"!
Sterkte met al jul planne in Tulbach. Kom kuier gerus weer as julle in ons omgewing kom.
Groete uit die Tuinroete
Adriaan en Elmien
Marlene S - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Marlene.
Baie dankie vir jou kuier al die pad uit London. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien jou en jou ma binnekort weer.
Groete, Adriaan en Elmien.
Lelanie B - Feb 2020
Algehele gradering
Ons sal beslis weer terug gaan. Dit was skoon, netjies en gerieflik! Die diens en vriendelikheid was puik en het ons regtig baie spesiaal laat voel. 10 uit 10!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Liewe Louis en Lelanie! Hoe klein is die wêreld! Baie dankie vir julle kuier hier. Dit was so lekker om weer n bekende gesig te sien! Dankie vir die komplimente. Ons waardeer dit en is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Adriaan en Elmien. NS: Hoop julle het ure se plesiere met die nuwe wiele!
Johannes Jacobus S - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Hannes en Meisie! Baie dankie vir die mooi woorde en gradering. Ons waardeer dit baie.
Baie dankie ook vir jul kuier hier, hoop volgende keer kom julle langer en is jy meer gelukkig met die vis!
Groete,
Adriaan en Elmien
Francois O - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend van die beste!
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo François. Baie dankie vir jul kort kuiertjie by ons.
Dit is altyd lekker om te verneem dat gaste welkom en tuis by ons voel. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
Adriaan en Elmien
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry, het die verblyf baie geniet.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Johan! Baie dankie vir jou terug voer. Dit was lekker om jou en jou ouers te ontmoet en julle hier te akkommodeer. Ek is bly dat julle, ten spyte van die weer, 'n aangename verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Groete
Adriaan en Elmien.
Wilmar N - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome accommodation.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Liewe Wilmar, Joandi en kiddies. Baie dankie vir jul kuier by ons. Dit was vir ons heerlik om sulke gawe mense soos julle hier te hê. Ons is bly julle het die vakansie geniet en sien uit om jul Desember 2021 weer te sien. Groete Adriaan en Elmien
Braam V - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tracy-lee G - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek om stres te ontlaai.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie Given en Tracy. Ons is bly julle was tevrede en het lekker gebly. Groete Adriaan en Elmien
Liezl H - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Fletcher, Liezl en kinders. Baie dankie vir jul kuier hier en die mooi woorde. Ons is bly julle het ons plekkie geniet en kom gerus weer as jul oppad is Riversdale toe.
Groete
Adriaan en Elmien
Marius V - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is ook bly julle het veilig gery - die mis was darem erg toe julle hier weg is!
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Tarien B - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Beste Tarien,
Baie dankie vir ons 5 sterretjies! Dit was so lekker om julle hier te huisves. Hoop ons sien julle volgende jaar weer met die Buff.
Sterkte met jul reëlings.
Groete,
Adriaan en Elmien
Jeanette B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic place. Nice and neat and friendly hosts.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hi Jeanette,
Thank you for taking the time to give us feedback and kind compliments. It was a pleasure having you. Looking forward to you next, hopefully longer, visit.
Best regards,
Adriaan & Elmien
B. C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie Bonita! Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Andri O - Mrt 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Andri! Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Stephanie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en voel welkom en is kinder-vriendelik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Stephanie! Baie dankie vir die kompliment! Ons waardeer dit. Ons is bly julle en die kinders het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer by KaiaMina at Hartenbos!
Jj D - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik met attention to detail.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie Cobus. Ons waardeer julle kompliment. Spesiale gaste soos julle maak dat ons bly streef na beter diens. Sterkte vir die laaste rukkie. Ons sien uit om die nuweling ook te ontmoet.
Groete,
Adriaan en Elmien
Franciske M - Jun 2019
Algehele gradering
Knus, volledig toegerus, bekostigbaar en vriendelike ontvangs.
Lees meerKaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Franciske.
Baie dankie vir al die komplimente. Ons waardeer dit dat jy tyd gemaak het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het jul verblyf geniet, ons missie is om dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie vir toekomstige verwysings. Maak self gerus ook weer n draai.
Groete
Adriaan en Elmien
Johan E - Apr 2019
Algehele gradering
Goed toegerus. Gasvry.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Johan en Frannie,
Baie dankie vir jul kuier hier en die mooi kompliment. Dit was lekker om jul hier te hê, kom gerus weer.
Groete,
Adriaan en Elmien
Charles P - Feb 2019
Algehele gradering
Ideale plek om tuis te wees weg van ons eie huis.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Dit was ‘n plesier om julle hier te hê!!
Cornie D - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne stukkie hemel op aarde/
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Hallo Cornie,
Baie dankie vir julle vinnige kuier by ons. Ons is bly julle kon ook deel in die rustigheid van ons plekkie. Maak gerus weer 'n draai as julle in die omgewing is. Groete Adriaan en Elmien
Leon D - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Ons hoop julle toer weer hier verby.
Voorspoed met julle planne
Zaid S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle volgende keer vir 'n langer tydperk!
Groete
Jacqui R - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely neat accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, netjiese verblyf.
So 'n pragtige plek. Mooi versier en gerieflik. Baie vriendelike gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Thank you Jacqui, it was a real pleasure to have you here, just too short. Next time you need to have a sundowner on the deck to enjoy the view. We are looking forward to it. All the best!!
Annamarie J - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige, volledig toegeruste, veilige verblyf en boonop sentraal geleë.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie Annamarie. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Julle was uitstekende gaste. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Susan S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie heerlik en gerieflik.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideale plekkie vir 'n wegbreek.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie Johan en Marietta. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Adriaan en Elmien
Classina K - Feb 2018
Algehele gradering
Spot on.
KaiaMina at Hartenbos se terugvoer
Baie dankie tannie.
Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer in Hartenbos.
Groete
Adriaan en Elmien
Fabian S - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 84, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang