Karee Manor Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Stilbaai geleë. Dié kusdorpie is langs die oewers van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Dié gastehuis beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 standaardsuites. Elke eenheid is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer met handdoeke en toiletware. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi in elke eenheid.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karee Manor Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespr[email protected]

// Hotjar AB false